25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p628

690

691

692

693

694

695

696

697

698

699

700

701

702

703

704

705

706

707

708

709

710

711

712

713

714

715

716

Hanlie: Maar die ding is dit het ʼn naam gekry, want ek bedoel as jy hom lees, wat is

nou daar wat jy nie hoef te aanvaar nie? Dit het net ʼn woord geword, ek wil amper soos

die woord kommunisme, dit het ʼn label gekry.

Albert: Ek dink die groot rede hoekom die meerderheid lidmate ongemaklik is om

Belhar te aanvaar omdat daarmee saam ʼn stuk skulderkenning moet wees. Want as ek

Belhar aanvaar, dan moet ek sê ek was verkeerd in my politieke uitgangspunt die

afgelope jare. Ons is nog nie daar om dit te sê nie.

Hanlie: Dit is vir my tragies.

Albert: Jy is reg dit is tragies. Maar ek is in my hart 100% oortuig daarvan dit is die

enigste rede hoekom mense nie Belhar wil aanvaar nie. Goed ons baie ander redes

wat ons aanvoer. Ten diepste, volgens my, is daar net een rede en dit is ek wil nie

erken dat ek ʼn aandeel gehad het aan ʼn beleid wat verkeerd was en mense benadeel

het nie. Ek wil nie sê apartheid was verkeerd nie want dan voel ek...

Hanlie: Maar selfs in die veertien jaar wat verloop het sedert ons hierdie gesprekke

gehad het na nou was nog te kort. Daar is vir jou nog te min goed wat verander het.

Albert: Daar het te min dinge verander. Ek dink daar is te min mense blootgestel aan

swart mense. Ons het nog steeds te veel van daardie aparte wêrelde waarin ons leef,

veral hier, veral in Welkom. Ek aanvaar in die stede is dit baie anders, want ons is baie

kosmopolitaans, baie meer gemengde samelewing as by ons. Hanlie, baie dankie vir

jou tyd. Ek waardeer dit.

{Einde van die gesprek}.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!