25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p421

439

440

441

442

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

470

471

472

473

474

Elsa: Was ons mense dalk te bang om regtig standpunt in te neem?

Hanlie: Dit was te maklik en gerieflik om te bly waar jy is.

Frans: Daai ouens het die moed van hulle oortuiging gehad. Miskien was hulle dalk

voortydig gewees, maar hulle het daai tyd al die moed van hulle oortuiging gehad.

Iemand het netnou gesê hulle is verwerp. Miskien was daar meer as een ou wat so

gedink het, maar ons was bang vir die verwerping. Soos Isak sê, jy wil liewers in jou

comfort zone bly.

Hanlie: In die moderne tyd… hy word nou nog verwerp. Wat is sy naam tog… Max du

Preez, ook uit 'n stoere christelike huis, as jy wil NP huis, dit sal geweldig interessant

wees om te sien wat hy daai tyd in die Vrye Weekblad geskryf het en wat nou in

werklikheid waar geword het.

Albert: Daar was iets soos Vrye Weekblad, wanneer het hy uitgekom, iewers in die

1980’s. Maar voor dit was daar darem al baie ander, goed soos die Weekly Mail, Mail &

Guardian, hierdie klas van koerante en tydskrifte en stemme van ander kante af wat

ons tog ook gehoor het.

Hanlie: Daar is baie goed ook doodgesmoor. Baie goed wat net gesê is jy nie mag

publiseer nie. Ek dink in die rol van die media is daar geweldig groot skuld.

Albert: Ek het op 'n stadium na 'n oorsese stasie geluister, die BBC, en toe vertel hulle

van 'n optog wat in Pretoria plaasgevind het, dit was 'n AWB optog van ver-regses wat

teen die regering beswaar gemaak het. Ek het tot vandag toe nog, niks daarvan op

Suid-Afrikaanse radio of TV gehoor nie. Dit is net eenvoudig nie vermeld nie, maar dit

was 'n groot berig by die BBC byvoorbeeld. Nou wonder mens net hoeveel ander daar

is wat nie gesê is nie.

Isak: Dit was nie vir die mense maklik gemaak om 'n ander stem te wees nie. Daar was

selfs op 'n stadium wette gewees wat die hele pers, vryheid van spraak beperk het.

Elsa: As daar nie so 'n beperking was op die media nie, sou baie meer mense dalk in

opstand gekom het. Baie van ons het dit miskien in ons agterkop geweet, maar jy het

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!