25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p671

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

400

401

402

403

404

dienslewering. Daar is sekere verwagtinge by mense geskep van wat gaan gebeur en

dit gebeur nie. Ek onthou nog in 1994 as ek nou kan teruggaan, ons het ʼn

spraakterapeut gehad, hulle was redelike polities regs. En sy het by geleentheid vir ons

gesê maar hulle huishulp het nou vir hulle gesê dat na hierdie verkiesing dan gaan

hulle ook nou in ʼn huis soos hierdie nou bly. Toe sê die kollega vir haar ja maar onthou

waarheen dit gaan, dit is nie die government wat dit vir my gee nie, ek moet betaal, ek

en my man, haar man was ʼn predikant, ons moet betaal vir hierdie huis, ons het nie die

huis vir mahala gekry nie dit is nie vir ons gegee nie, ek moet betaal daarvoor. En ek

dink daar is onrealistiese verwagting by mense geskep en dit gebeur nog steeds. As jy

nou kyk na die jongste tema wat nou so ʼn bietjie holrug gery word is infrastruktuur wat

geskep gaan word. Ek glo nie, ek is nie ʼn ekonoom nie, ek weet nie hoe werk daai

magte en kragte en daai dinamieke nie, maar die beloftes wat gemaak word strook nie

met dit wat die ekonomie vir ons sê nie. En ek dink dit skep matelose frustrasie by

ouens. Waar dan nou die goeters ontwikkel en uiteindelik ontaard is van dag tot dag

wat ons op die nuus beleef.

Albert: George kom ons praat gou oor die kerk. Ons het netnou so ʼn bietjie daaraan

geraak. In die ou bedeling het die kerk apartheid ondersteun en soos jy nou self gesê

het teksgedeeltes aangehaal en gesê om hierdie rede is die beleid van apartheid vir

ons reg en aanvaarbaar en Bybels en so meer. Toe het die kerk nou verander. Nou is

my vraag, in die nuwe Suid-Afrika, speel die kerk ʼn positiewe versoenende verhouding

of rol? Hoe beleef jy die kerk? Kom ek vra dit net so, hoe beleef hy die kerk in die nuwe

Suid-Afrika in terme van goed soos rasseverhoudinge, versoening tussen volke en so

aan.

George: As jy nou vra die kerk, bedoel jy nou die beleid wat bepaal word.

Albert: Ja maar ook op praktiese vlak. Dit is gewoonlik een ding om ʼn bepaalde beleid

te hê, maar dit is nie noodwendig dat dit dieselfde lyk op grondvlak nie. Kom ons praat

oor al twee. Ek praat spesifiek oor die NG kerk maar ook ander kerke in die breë.

George: Dit is ʼn bietjie vir my ʼn wye en ʼn vae...

Albert: Nou kom ek vra jou direk hoor jy by die kerk, hoor jy in die kerk in preke en dies

meer kwessies van die dag pertinent aangespreek word? En van die goed is juis

versoening tussen mense. Dink jy dat die kerk genoeg praat daaroor met die lidmate,

dat die kerk ʼn bepaalde voorbeeld stel, dat die kerk ʼn bepaalde rol speel daarin?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!