25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p507

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

509

510

511

512

513

514

Johan: Ons gaan sien hoe jammer gaan ons Donderdag wees as die WVK se verslag

kom. Dan gaan ons sien hoe jammer is ons omdat ons wit is.

Hanlie: Ek is nie jammer dat ek blank is nie.

Albert: Dit gaan nie oor wat ons is nie, die vraag gaan eerder oor… En dit is jammer wit

verteenwoordig in sommige mense se gedagtes ’n bepaal manier van lewe, wat nie

ons almal se keuse was nie, dit gaan oor goed wat gedoen is deur blanke mense,

bepaalde styl van lewe van blanke mense, wat tot ernstige probleme aanleiding gegee

het. Dis waaroor mens jammer behoort te wees.

Elsa: As mens nou hierdie stukkie lees oor die kerk, dan kry ek die idee, hulle sê nou

hier hulle is jammer oor goeters, maar daar kom elke keer die "maar" by. Maar die

bedoeling met hierdie beleid was nie regtig om mense seer te maak nie, hulle sê nog

nie ons is jammer nie

Johan: Maar dit was tog nie die bedoeling nie.

Mike: Ek wil jou 'n vraag vra op daai, dink jy persoonlik dat as die regering van die dag

nie verander het nie, dink jy die NG Kerk sou hierdie geskryf het. Wat het hulle gedryf

om dit te doen, Albrt het gevra, hoekom het ons so lank gevat voor ons dit agtergekom

het, wat het hulle gedryf om dit te doen, hulle gewete, of die verandering in politiek.

Elsa: Ek dink die verandering in politiek het eerste gekom en die kerk se gewete

agterna, toe kom hulle agter, maar o…

Albert: Ek het 'n vraag of dit waar is, want, julle onthou vir dr. Pierre Rossouw, hy was

vir jare lank die NG Kerk se direkteur van Inligting by die Algemene Sinode, hy is nou

al mooi bejaard. Hy het gesê: in 1989 het die NG gevra vir die Staatspresident dat

Nelson Mandela vrygelaat moes word, hy is wel in 1990 vrygelaat. Dit het hy pertinent

gesê, dat die kerk al in '89 dit gevra, dis 'n baie algemene opvatting dat mense sê die

kerk sê maar net hierdie goed omdat die regering van die dag verander het, ek dink dis

'n oorvereenvoudiging van 'n baie ingewikkelder saak. Ek dink nie dis is so nie.

Elsa: A, hoekom het hulle nie toe Beyers Naudé omgedraai het en vir hulle gesê het

maar mense julle is besig met 'n sondige ding, hoekom het hulle nie toe dit agtergekom

nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!