25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin

p712

256

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

Wat van Ntate Justus Tsungu? Wat van baie sulke positiewe voorvalle waarvan daar

nooit gehoor word nie. Geen wonder daar is sulke verwronge idees van “die Boere/die

Witmense” nie.

4.4 Lyk jou lewe / optrede teenoor swart mense nou anders as veertien jaar

gelede? Voorbeelde?

Nee, dertien jaar gelede het ek ʼn Siseswe eerbewys ontvang vir dienste gelewer in die

swart gemeenskappe in die Goudveld.

In 2009 het [naam verwyder] Kleuterskool net voor moedersdag vir my kom sing om

dankie te sê vir die ondersteuning. Hulle registrasie as Kleuterskool het gerealiseer.

Ons huishulp vertrou ons met ondersteuning van haar persoonlike probleme. Jong

volwasse swart dames (vorige pleegkinders) kom stel hul mans voor en wys hul

kinders vir my. Hierdie blyke van waardering gee weer inspirasie om verder voort te

bou, al voel dit soms tevergeefs. In alle nederigheid moet ons te alle tye poog om

Jesus Christus se liefde op aarde uit te leef. Ons moet die saad saai, Hy sal dit self op

ʼn gepasde tyd laat groei.

5. KERK

5.1 Dink jy die kerk was reg om Apartheid destyds te bely as sonde?

Ja, die onderdrukking en ander vergrype wat gepaard gegaan het met apartheid was

sonde. Te midde van apartheid was daar ook positiewe gebeurtenisse.

5.2 Hoe dink jy oor die kerk se rol die afgelope veertien jaar t.o.v. versoening?

Die Kerk het ʼn aktiewe rol gespeel in bemiddeling rondom versoening. Dit is egter vir

baie mense belangrik om hul godsdiensbeoefening in hul eie kultuur en taal in hul eie

kerk uit te oefen. Sommige gemeentes is meer aktief betrokke by uitreike na ander

rassige gemeenskappe ten einde mekaar te leer ken en begrip vir mekaar te ontwikkel.

Hulle fokus veral op die Jeug.

5.3 Wat verwag jy moet die Kerk doen in die nuwe SA?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!