25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 15: Opvolggesprek met George

p680

696

697

698

699

700

701

702

703

704

705

706

707

708

709

710

711

712

713

714

715

716

717

718

George: Dit het alles met die demografiese verspreiding te doen, dit word net daarin

weerspieël.

Albert: Ons maak maklik die sprong van so iets na alle swart mense is skelms en hulle

maak weer ʼn klomp ander spronge oor wit mense. Wit mense is ryk, alle wit mense is...

ek weet nie wat se idees ons oor mekaar het nie.

George: Ek is so bly nou dat jy daai term noem van ryk. Ek is so sensitief, as ek vir my

ʼn nuwe kledingstuk koop, sê nou maar ek koop vir my ʼn hemp. Ek haal die etiket af en

sit dit in die snippermandjie van die badkamer wat uit ons kamer uit gaan. Ek is so

sensitief dat ek wil nie hê die huishulp moet sien wat betaal ek vir ʼn hemp nie. Ek skeur

hom so fyn dat sy nie die prys kan sien nie. Omdat ek weet hulle is ook mense, hulle

wil ook graag sulke goeters hê, maar hulle kan dit nie bekostig nie so daarom vernietig

ek dit. En dit is regtig, dit is my oortuiging ek kry hulle jammer maar ek meen ek kan nie

almal vir wie ek jammer is gaan finansieel of materiaal kan ophef nie. Ek kan nie. Dit is

vir my onmoontlik.

Albert: Ja ʼn mens kan net soveel doen. George baie dankie.

George: Dankie dit was vir my lekker om die gesprek met jou te voer.

{Einde van die gesprek}.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!