25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 11: Opvolggesprek met Johan en Karin

p604

145

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

waar? Hoe beleef julle wit Afrikaanse Christene, wit mense in die algemeen? Dink julle

ons is daar is ʼn klomp rassisme onder ons? Of selfs meer as rassisme, ʼn

meerderwaardigheid.

Karin: Ja baie.

Johan: Ek dink dit hang meer van die ouderdomsgroep af of dit meer of minder is.

Albert: Dink jy ons oueres is dalk meer? Is ons dalk nog meer rassisties nog op hierdie

stadium?

Johan: Ja, maar nie die krenkende soort rassisme nie. Ek dink ons wil graag nog die

ou dae hê soos dit was, sonder om seer te maak of sulke goeters. Ons is rassisties

want dit is hoe ons is. Maar net die woord rassisme het ʼn eindelik negatiewe

konnotasies. Maar as ek nou vat my kinders wat nou op universiteit is saam met die

swart mense. Vir hulle is dit net nog ʼn mens. Hulle sal mekaar spot en sleg sê oor

swart en wit sonder om rassisties te wees. Hulle sien die verskille in mekaar raak

sonder om rassisties te wees daaroor. Hopelik sal dit beteken dat dit goed sal wees

vorentoe dat niemand meer so sensitief sal weer oor ʼn grappie dalk of oor verskille nie.

Albert: Maar die ouer geslag is dalk nog nie daar nie.

Johan: Nee ons is nog nie daar nie. Ek glo nie ons gaan wees nie.

Karin: Wat ek voel is die skeidslyne wat daar nog is. Daar is nie begrip vir mekaar meer

nie. En daar is geweldig baie mites. Daar is verskriklik baie mites. Soos ek wat van

kleins af blootgestel is en so was ek was in die begin vrek bang om in ʼn swart

gemeenskap alleen in te gaan wat vreemd is, want ek meen ek was gewoond het om

saam met my pa in te ry. Hulle het my uitgenooi om babaskoue te kom beoordeel.

Maar ek was tuis daar, maar toe ek in Zululand, in Natal, is en ek moet in die swart

gemeenskap toe... Daai hartklop en veral hier na 1994 was ek bang om in te gaan

totdat ek weer later aan rustig geraak het en hulle my leer ken het. Maar ek dink die

probleem van wit mense is, en dit het ʼn tannie van Welkom-gemeente vir my so mooi

saamgevat. Hulle gaan nou Bybels vir swartes en bruines gee en ek moet nou hierdie

dag vir hulle reël. Hulle gaan nou gee en hulle gaan hulle nou bietjie iets leer. En toe

ons daar kom, op die einde het daai tannie afgesluit deur te sê sy het gekom om vir

hulle iets te leer en vandag het sy die meeste geleer wat sy nog in ʼn lang tyd in haar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!