25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 10: Opvolggesprek met Mike en Naomi

p590

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

181

182

Mike: Ons geslag vind dit dalk bietjie makliker as die geslag bo ons. Ons het met albei

kante te doen gehad. Ons kan oordeel volgens wat ons ken en dit wat ons nou

belewe…

Naomi: Ek dink dit het tog te doen met die feit dat Mike, toe ons in Koffiefontein gebly

het, het hy ’n swart ingenieur gehad wat sy prakties wou doen om sy ticket te kry. En

hulle het by ons aan huis gekom, Ek meen dit was… soos ek en jy nou praat het ons

gepraat. Ek het die gym aangebied in Koffiefontein en sy vrou was deel van ons gymklas.

En sy het haar vriendinne ook saamgebring en ons het almal saam gegym.

Albert: Het dit iets te make met blootstelling, dat ’n mens mekaar beter leer ken as jy

meer aan mekaar bloot gestel word?

Mike: In hierdie geval wat sy nou genoem het, moet ek vir jou sê het dit vir my baie

meer te doen met… Daardie persone is bereid om ook hulle lewenspatroon en

standaard te lig. In plaas van dat hulle net gebly het waar hulle is en kla oor alles, het

hulle gekom en gesê ek kan ’n verskil maak. Ek kan my ticket kry. Ek kan ook ’n

ingenieur word. Dan kry jy respek vir sulke mense. Maar wat die breër publiek dalk sien

is die klomp wat net suip, en almal dan oor dieselfde kam skeer. Wat verkeerd is. Ek

kan vandag vir jou sê daar is blankes mense wat ek nie graag mee wil assosieer nie.

Vir watter rede ook al. Miskien omdat ek voel wat hulle sê en hoe hulle lewe, is nie

dieselfde ding nie.

Naomi: Maar nou moet nou vir jou sê Albert, met ’n tong in die kies. My bediende is

siek en nou het ek iemand nodig om te kom werk, hier vir net een dag. Ek was by haar

huis gewees en sy is nie daar nie, en langsaan is so opgeskote meisietjie en sy sê toe

sy is 20 en sy soek werk. En ek vra toe of sy my kan kom help vir die dag. Dis nou ons

seun se geslag. Vir hulle is dit niks snaaks om saam met… Die ou langs hom in die

skoolbank gesit het, was dalk ’n blanke kind, maar in elk geval wat toe nou gebeur het

hier by ons was vir ons twee skreeusnaaks en het ons nie geweet hoe om dit te

hanteer nie. Dis my opinie, ek weet nie hoe het Mike gevoel op daardie stadium nie. Jy

was ook maar ongemaklik. Die situasie het hom toe nou so afgespeel: Sy is toe nou

klaar gewerk en dit is nou etenstyd en ek is besig om my kos in te skep. Ek sien toe sy

het haar glas water gevat en kom sit toe nou hier en Mike het daar op die bank gelê en

was nie bewus van haar wat hier sit nie. Hy sit toe en televisie kyk en sy kyk ook

televisie. Ek roep haar toe en sê hier is haar kos, sy kan dit maar kom kry. En hy besef

toe hierdie persoon wat hier opstaan, dis nie nou ek wat hier kom sit nie maar dit is nou

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!