25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p460

219

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

255

terug vermoor en verkrag en verbrand is, daardie vrou vergewe haar verkragter. Dit is

feite.

Hanlie: Dit is presies wat ek bedoel het, ek het gesê ons het dit nie geken nie, en nou

is al hierdie dinge, al hierdie frustrasies van finansies, moord, al hierdie dinge, ek het

net probeer sê dit is een van die redes waarom mense nou nog in die tregter se punt,

rassisties optree. Omdat hulle volgens my – foutiewelik dan – net soos wat ons verlede

keer gepraat het, sê maar dit is dan net swart mense wat misdaad pleeg. Hulle koppel

dit aan kleur. En ek sê, ons moet kyk na die land se bevolking, en as ons moet sê hier

kom 10 mense in, 9 van hulle is swart, 1 van hulle is 'n moordenaar, dan is die kans tog

90 persent dat hy swart sal wees. Dit is maar al wat aan die gang is. Dit is nie omdat hy

swart is dat hy die moordenaar is nie, dit is net vanweë die hoeveelheid mense dat hy

per toeval swart is. En al hierdie selfde angste en vrese het die swart mense ook,

indien nie nog erger nie.

Albert: Ek wil duiwelsadvokaat speel en vra, die goed wat DANIE noem wat realiteite is

waarmee ons gekonfronteer word, dit is ook waar van alle gemeenskappe, maar was

dit nie ook 'n deel van die ou bedeling, van die ou SA nie? Ons is gelukkig daarvan

weerhou, of dit is van ons weerhou, maar is dit nie maar deel van die ou SA gewees

nie? Dat dit maar die patroon was soos dit in die swart woonbuurte gegaan het met die

aanrandings en die moorde en die goeters nie?

Hanlie: Dit is nie vir hulle so nuut soos vir ons nie.

Danie: Ek wil net twee dingetjies gou stel. Dit wat ek nou hier opgenoem het, sien ek

afkomstig, geïnisieer, geïnisieer deur die duiwel. Satan geïnspireer.

Hanlie: Trouens alles boos is deur satan geïnspireer.

Danie: Goed, so kom ons stem ten minste daaroor saam. Daarmee saam sny ons ook

kleur uit, dan besef ek as Christen waar my sendingwerk moet lê. Waar my sentimente

wat dit aanbetref moet lê. Die tweede dinge wat ek net wil noem, is van my personeel

wat in Thabong woon, in van die meer gegoede dele van daardie area, weier om in die

nag uitgeroep te word na satelliet-sentrales wat 500 meter van sy huis af is. Hy sê vir

my hy is doodbang. As die son sak, kan hy dit nie waag uit sy huis uit nie. So ek gee

toe, dit wat daar gebeur, het nou oorgespoel. Daar is nou meer 'n vryheid wat

oorbeweeg het na die wat het. 'n Ander interessante mening wat ek net miskien in u

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!