25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p561

Lewe na apartheid 2012 – Gesprek 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

Elsa: Het jy toe almal in die hande gekry van destyds?

Albert: Julle is die eerstes. Ek dink ek sal nog by die meeste van hulle kan uitkom.

Johan en Karin is nog daar in Welkom, en Danie en Linda. Mike en Naomi sal ek ook

nog kry. Hulle bly nou in Prieska. Hanlie is so ver ek weet nog in Welkom. George is

Odendaalsrus toe. Isak is nog daar. Wie is daar nog? Ek dink dit is omtrent almal.

Frans: Was daar nie by een van die sessies ook ʼn muruti gewees nie?.

Albert: O, die swart mense wat daar was. Ek gaan nie weer met hulle gesels nie, want

my fokus is op die blankes se belewing daarvan en so aan. So ek nie probeer om met

die swart mens ook te gaan gesels nie. Die ouens wat deel was van die groep dink ek

sal ek almal kan opspoor.

Frans: Die goed wat ons nie nou kan antwoord nie moet ons maar ʼn ander dag op skrif

sit.

Albert: Nee, julle is welkom en ek sal dit baie waardeer as julle dalk vir my iets op skrif

wil sit. Dit sal vir my baie help, dankie. Ek sit dit heel bo-aan, die bedoeling van die

proefskrif is om te praat hoe pas blankes aan in die nuwe Suid-Afrika. Dit is die bottom

line waaroor dit eintlik gaan. Ons het ʼn bepaalde geskiedenis, ons het bepaalde

bagasie wat ons saamdra. Nou wil ek kyk wat maak ons daarmee. Wat ek nou gaan

doen is dit wat ons destyds gedoen het, wat veertien jaar terug was. Dit is verskriklik as

jy dit hardop sê. Wat ons daai tyd gesê het, wil ek vergelyk met wat ons nou sê. In

watter opsigte is ons nog dieselfde en in watter opsigte het ons verander? Wat het

intussen met ons gebeur wat ʼn invloed gehad het en so aan. So wat daar uitkom weet

ek nou nog nie. Ons sal maar sien, maar dit sal iewers gebeur. So dit is die eerste

ding... O, laat ek net eers sê die temas is steeds soos destyds rondom apartheid, ons

siening van apartheid, rondom skuld en restitusie of herstel van skuld. Dan die rol van

die kerk. Vergifnis het ek nie spesifiek hier op die lys nie, maar vergifnis gaan ook

waarskynlik iewers rondom skuld ʼn plekkie kry. Ons hoef nie volgens die vrae te gaan

nie, maar dit gee tog vir ons ʼn riglyn. So as julle dalk vir my kan sê wat het die afgelope

veertien jaar met julle gebeur? Wat is julle siening oor die nuwe Suid-Afrika? Hoe het

dit julle beïnvloed en op ʼn manier affekteer dit julle.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!