25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p447

693

694

695

696

697

698

699

700

701

702

703

704

705

706

707

708

709

710

711

712

713

714

715

716

717

718

719

720

721

722

723

724

725

726

727

728

729

Albert: Jy sê nou apartheid was 'n stelsel wat half op ons afgeforseer was, dis die

indruk wat ek nou kry, dit was 'n baie passiewe ding. Dit voel vir my of jy sê ons was

uitgelewer aan apartheid.

Isak: Ons het gestem vir die regering. Ons het Nasionaal gestem.

Mike: Nee, nee, nee. In die vroeër jare wat ons nie kon stem nie, wat ons as kinders

grootgeword het, het ons in daai ding grootgeword, en ons het niks anders geken nie.

Albert: Hoeveel keer in jou lewe het jy gestem?

Mike: Ek twyfel of ek ooit in my lewe gestem het tot die nuwe regering gekom het.

(groot reaksie in groep – onduidelik)

Johan: Al het jy Nasionaal gestem, het jy nie elke keer vir dieselfde ding gestem nie.

Dit het tog ontwikkel. Die Nasionale Party se beleid byvoorbeeld, elke vier of vyf jaar

vorentoe het jy gedink ons is op die regte pad daarom stem ek weer vir hulle.

Elsa: A, wat jy gesê het oor die comfort zone: ons het geweet in ons agterkoppe, dit

was verkeerd, maar dit was gerieflik en gemaklik vir ons. Ek wil graag iets sê van

Desmond Tutu in die Rapport Sondag oor die WVK. Hy sê wat hom verskriklik hartseer

maak van die hele storie is dat ons wit mense sê ons is jammer, maar… Ons kan nie

net sê ons is jammer nie, ons wil alles probeer regverdig, maar die geskiedenis kom

van daai tyd al af, of dit was die regering, daar is altyd 'n rede oor hoekom ons iets

gedoen het. Ons kan nie net sê "ekskuus" nie. Ons wil dit probeer regverdig deur 'n

maar. Deur te sê daar was nog altyd rassisme of daar sal altyd rassisme in die wêreld

wees. Ons moet altyd daai maar bysit.

Hier is 'n stukkie wat in die Sarie was oor 'n swart vrou wat 'n boek geskryf het oor die

moord op Amy Bihl. Sy het dit geskryf asof sy die ma van die moordenaars was, die

seun wat die wit meisie doodgemaak het. En wat sy onder andere sê, wat baie

swartmense sê, is dat daar is so 'n verskriklike ophef daaroor gemaak omdat dit 'n wit

meisie was, as dit 'n swart meisie was wat op dieselfde manier daar doodgemaak is,

sou geen haan omtrent daarna gekraai het nie. Daar was gister op Punt radio 'n

bespreking oor die bomontploffing by die Waterfront, toe het daar 'n swartman en 'n

kleurling ingebel wat sê hulle voel vere daarvoor, vir die mense wat dood is of wat

seergekry het, daar word elke dag honderde swartmense doodgemaak, ook deur

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!