25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 16: Korrespondensie van Isak

p693

433

434

435

436

437

438

439

440

441

442

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

Veertien jaar gelede was ek in ʼn groot mate nog nuut, onseker en amper oorweldig

deur die hele omwenteling in die politiek en die samelewing.

Ek kan nou terug kyk en sien hoe die politiek ontwikkel en bedryf word, en die manier

waarop die regering op alle vlakke funksioneer (en selfs nie funksioneer nie). Ek dink

ons het nou ʼn meer realistiese uitkyk oor wat ons kan verwag. Baie van die “doom en

gloom” wat voorspel is het nie gebeur nie. Aan die ander kant het ons sekerlik nie

verwag dat misdaad, en ineenstorting van dienslewering op plaaslike vlak, korrupsie

ens. op so ʼn groot skaal sou manifesteer nie.

Ek kan nie optimisties wees oor die toekoms soos wat die land nou regeer en

administreer word nie.

Die gebeure en ervarings rondom die bewegings soos die Mighty Men van Oom

Angus, dus op geestelike vlak, ook binne die kerk, waar mense al hoe meer besef dat

as ʼn volk ons moet terugkeer na God, maak my meer opgewonde en optimisties. Ons

moet besef dat die blanke se heil nie in politieke mag lê nie (ons sal dit sekerlik nooit

weer hê nie), en terugkeer na God beteken ook nie dat ons meer mag sal hê nie. Ons

moet leer bid vir ons regering en leiers, op alle vlakke, hoe moeilik dit ook al is. Hierdie

tema maak my meer optimisties. Ek is optimisties as ek sien hoe middeljarige/senior

burgers blanke mans en selgroepe van die kerk met passie uitreik na die armes,

ongeag kleur. “ Selgroep wat ʼn kleuterskool en crèche in Thabong aanneem en

ondersteun maak my optimisties. Ons gewone mense kan meer doen met nasiebou as

al die politici, akademici, en wie ook alewig in die debatte betrokke is.

6.2 Watter positiewe verhale is daar om te vertel uit jou eie ervaring van die

nuwe Suid-Afrika?

Hokkie Span: Ongeluk in 2002

Tydens my termyn as President van die Noord Vrystaat Hokkievereniging in 2002, het

ʼn mans hokkie span aan ʼn toernooi op Klerksdorp gaan deelneem. daar was 2 blanke

mans en 9 swart mans in die span. Hulle was almal relatief jonk, eerder seuns as

mans. Een van die blanke mans het sy ouers se 4 x 4 Toyota dubbelkajuit bakkie as

vervoer vir die span gebruik. Hulle het die Sondag met groot opgewondenheid vertrek,

met die toernooi wat Maandag begin.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!