25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 14: Opvolggesprek met Isak

p656

329

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

wat dit ook maar gaan oor... maar vir my gaan dit daaroor hulle gebruik dit om eenheid

te probeer kry. Dit is amper ʼn sweep om die NG Kerk mee te slaan. Kyk, julle gaan

buig of so iets en dit is ook verkeerd. Ek dink as ʼn kerk gesê het ons bely... en die kerk

in daad moet wys ons leef die evangelie uit, ons verkondig die evangelie en ons bewys

die liefde en die vergifnis en die versoening. As jy dit uitleef nè, dan het... ek meen die

deur is oop as hier nou ʼn swart of gekleurde persoon dalk besluit hulle wil gaan kan

hulle gaan. Vir my, as die kerk iets wil doen, dan moet die kerk dit doen nie net omdat

dit die regte ding is om te doen nie. Die kerk moet nie met ʼn aksie kom omdat dit die

regte ding is om te doen nie. En die kerk moet nie kom ag ek sê mos alles draai

rondom... as ons iets wil doen moet ons dit net vir swart mense doen. Maar baie keer

wat die kerk doen, selfs daar by ons gaan dit oor as die kerke nou uitreik ja maar dit

gaan net oor swartes. As die kerk ʼn uitreik doen moet hy dit doen omdat dit die regte

ding is om te doen, omdat hy gelei is om dit te doen. As die kerk iets wil doen vir

versoening dan moet dit wees... nie kosmeties nie, maar omdat die Here die gemeente

lei en sê jy moet dit doen. Maar ek dink tog die kerk het gesê ons bely en dan moet jy

uitleef... Ek weet dit is nog moeilik, want baie mense sien die kerk nog as my kerk.

Daarbuite is die swarte baas, maar hier in my kerk, dit is my kerk hierdie jy weet. Ek wil

jou nie in my kerk hê nie, maar dit is eintlik nie my kerk nie...

Albert: Ek stem met jou saam daar is nog baie daarvan in die kerk, daai ding van orals

verander dinge, kom ons los dit in die kerk, kom ons verander nie by die kerk nie. Dit is

so half ʼn laaste bastion waar ek kan terugtrek uit ʼn wêreld wat dalk nie meer so

gemaklik is nie, maar by die kerk is dit darem nog ons mense.

Isak: En dit is juis die kerk wat ʼn verskil moet maak.

Albert: Is dit nie juis die ding uit die Nuwe Testament nie? Jy het ʼn nuwe gemeenskap

wat rondom die geloof gevorm word. Wat nie gekoppel is... soos Paulus sê of jy Griek

is of barbaar, man of vrou, slaaf of vry, dit is irrelevant. Die gewone sosiale norme is

nie veronderstel om in die kerk te tel nie.

Isak: Ek dink net die kerk het op ʼn manier ʼn groot geleentheid laat verbygaan dalk om

regtigwaar ʼn verskil te kan maak. Dit is moeilik ook want ek meen jy trek die rondtes,

party het die rondtes getrek, my broer het die rondte getrek uit die NG kerk. Hy is

Afrikaans en sy kind was lank in hierdie CVO skool gewees tot hulle gesien het sy

vorder nie. Toe is hulle Parys toe. Hy is in die gereformeerde kerk en hy word kwaad,

toe is hy na die Hervormde kerk toe en hy word toe kwaad, toe is hy na die APK kerk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!