25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 11: Opvolggesprek met Johan en Karin

p608

291

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

Karin: Weet jy, op hierdie stadium dink ek ons blankes het ʼn groot rol te speel in Afrika.

En ek dink ons speel dit. Van ons. Van ons speel dit. Maar ek dink... Ek gaan nou iets

baie omstrede sê. Ek dink die mense van Suider-Afrika, ons swart mense en ons

blankes, is geweldig bederf.

Albert: Bederf? Hoekom sê jy so?

Karin: My niggie se dogter gee skool in Zambië, sy hou skool in Zambië. Sy sê die

skool is ʼn fees. Almal wil graag leer. Almal wil graag skoolgaan. Almal wil graag alles,

maar dit is na daai swaar tydperk toe die kolonialiste daar uitgetrek het. Sy het

byvoorbeeld gesê die geboue wat daar was... Soos die ou gesit en boek gelees het en

sy brilletjie daar gelos het, so het dit daar bly lê. En so het hulle uitgetrek. Alles staan

net so. Sy sê dit is een vet fees. Maar sy doen onsettend werk en sy hou skool daar.

Die ouens word in Worcester opgelei, slegs in Worcester, en hulle word gekeur voordat

hulle mag gaan. En dit is God eerste en die mens tweede. So met ander woorde jy

moet die Here jou God liefhê met alles wat jy het en jou naaste soos jouself. Met daai

houding gaan hulle daar in en hulle is besig om met rasse skrede daar te vorder. Baie

van ons mense hier het nog nie ingeskop nie. Baie het ingeskop. Baie besef. Baie het

nog nie. Baie is dankbaar. Baie is baie ondankbaar, so dit is baie moeilik. Maar vir ons

om te gaan terug sit en te sê wel dit is anyway ʼn Zimbabwe wat nou oppad is, so stop

alles. Dit is nie God se opdrag vir ons nie. God se opdrag vir ons is, hou aan Ek is in

beheer en dit is wat ons almal moet doen.

Albert: Jy praat nou van ons tyd is nou amper verby hierso, maar ons het nog so

veertig jaar om te gaan hierso, dit is nog lank. Hierdie ding beter werk.

{Einde van die gesprek}.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!