25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p573

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

470

471

472

473

474

475

476

477

478

Elsa: Ek moet sê ek skel baie wit mense ook wat in die kar ry.

Frans: Maar een van my vriende hier, die een wat in die weermag was, hy wil ʼn zirts

masjientjie maak, hy wil hom net so zirts agter die oor dat hy kan lewe kry of kan pad

gee.

Albert: Baie keer het hulle ʼn selfoon hier teen die oor. Gister weer hier voor my ry ʼn

vrou in ʼn kar, maar die kar kan nie weg kom nie, jy kan ʼn honderd ry maar ons ry net

so oor die sestig. En op ʼn stadium toe gaan sy na die regterbaan en weer terug. Toe

ek ʼn kans kry om verby te gaan is dit toe ʼn ouerige vrou wat toe sit met ʼn selfoon en sit

lang stories en gesels. Sy kan nie konsentreer op die pad nie, ry al hoe stadiger.

Elsa: Dit is nou net daar wat ʼn mens wens daar moet nou ʼn verkeers ou dit sien jy

weet.

Albert: Daai zirts masjientjie sou gewerk het.

Frans: Maar nou verder as dit. Nou vra jy praat ons nou net anderste of sê ons dit net

anderste. Maar daar gebeur ook dinge in ons land wat maak dat ons meer daaroor

praat. Soos byvoorbeeld die voorbeeld wat die agbare president vir ons stel. Die

voorbeeld dat hy ook liedjies sing van bring my masjiengeweer en daai tipe goed. En

dan natuurlik die Julius Malema’s van die lewe wat regtigwaar rassehaat aanwakker en

veral na Eugene se dood. Dit is my tragies – is daar ooit ʼn regte tyd – want dit het op ʼn

baie slegte tyd gebeur voor die wêreldbeker sokker, voor baie dinge.

Elsa: Kyk ek persoonlik dink die mense maak te veel daarvan. Dit is hoekom dit ʼn groot

ding word op die ou einde van die dag.

Albert: Die media is natuurlik ook skuldig aan hierdie hele ding. Dit is ʼn lekker storie. Al

hierdie stories is baie lekker.

Elsa: Ek meen ek het nou begrip vir Mnr Zuma met hierdie liedjie wat hulle sing. Hy sê

dit is ʼn ou liedjie waarmee hulle van kindsbeen af saam kom. Nou as jy nou maar dink

aan liedjies wat ons maar gesing het. Siembamba. Ja draai sy nek om, gooi hom in die

sloot, trap op sy kop dan is hy dood. Nou ek meen geeneen van ons wat daai liedjie

gesing het, het gedink om ʼn baba se nek om te draai en hom in die sloot te gooi en op

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!