25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p610

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

kon gaan doen het. Ek het nou nog nooit iemand daarmee gekonfronteer nie, maar die

Sotho-diens het volgens my toe verdwyn. Dit bestaan nie meer nie. En nou is daar net

twee dienste, ʼn Engelse diens en ʼn Afrikaanse diens. Daar is baie min, baie min swart

mense wat die Engelse diens bywoon. So daar het nie ʼn ding gebeur dat daar skielik ʼn

verandering van ras was wat die dienste bygewoon het nie. En ek weet nie of taal en

die kultuur tog ʼn baie groot rol speel nie. Kyk hier as ʼn mense werklik jou gemeente

kies waar jy tuis voel...

Albert: Ja, dit is een ding om ʼn erediens by geleentheid te gaan bywoon.

Hanlie: Ja, of ʼn gesamentlike byeenkoms te hou op ʼn spesifieke biddag. Ek weet, as

ek hier is, woon ek dikwels van die goed by wat HB van die gebedshuis inisieer of hoe

jy dit ook wil noem. Maar ek meen as ek nou hier waar ek sit en hier was drie kerke

voor my deur en een was ʼn Afrikaanse diens, dan sou ek tog nog steeds baie graag in

my moedertaal wou gaan. En ek dink dit is wel by baie mense so, dit speel ʼn baie groot

rol.

Albert: Ek dink nogal... ek stem nogal met jou saam daar. Die ander ding wat – nie

orals nie – maar ons woonbuurte is nog in ʼn baie groot mate ras gebaseer. Ek sien nou

daar by ons daar al hoe swartes wat intrek in Naudeville, maar die oorgrote

meerderheid is maar nog in die omgewing van ons kerk is maar nog witmense. Ons het

byvoorbeeld op die oomblik een swart vrou wat gereeld kerk toe kom. Ons het ʼn

kleurling egpaar gehad wat ook gereeld gekom het, maar hulle het getrek lyk dit vir my

maar die swart vrou, sy bly hier in Uitbreiding 19, kom nogal gereeld. Maar sy praat vlot

Afrikaans en so aan.

Hanlie: Maar nou ja dit is so. Maar Engels is vir die meeste swart mense makliker

omdat hulle kinders ook na Engelse skole gaan. So ek neem aan as jy gaan kyk hier

by St. Lukes Methodist of by die Anglican kerk of so gaan jy baie meer dit kry omdat

daar Engelse dienste aangebied word of omdat dit nader is miskien vir iemand. Maar

as jy nou in Thabong bly weet ek nie hoekom sal jy nou juis spesifiek hierheen kom vir

ʼn diens as jy daar ʼn diens in jou eie taal kan hoor nie.

Albert: Maar dink jy nie baie van dit wit lidmate is maar eintlik te goddank bly is dit so

nie?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!