25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p440

437

438

439

440

441

442

443

444

445

446

447

448

449

450

451

452

453

454

455

456

457

458

459

460

461

462

463

464

465

466

467

468

469

470

471

472

Seun: Ma sê dan…

Ma: Se moer! Dink jy ek weet nie wat in die wêreld aangaan nie? Dink jy koerant

kom nie tot op Wolwedans nie?

Seun: Maar hierdie mense reken dan vir Ma. Hulle respekteer Ma, hulle ken Ma

dan so goed. Die gevalle waaroor daar in die koerant geskryf was, was vreemdes

vir mekaar. Ma sê mos die meeste van hulle se harte is wit. As Ma dan vanaand

saam met hulle in die kerk gaan sit …

Ma: Dis nie my plek nie, en dis nie onse kerk nie.

Seun: God is tog almal se God, dis tog sy huis.

Ma: Hoe praat jy dan nou met my tong? Of praat jy soos die wind, dan hier en dan

daar?

Seun: Nee, Ma. Al wat ek vra is dat Ma moet bewys dat Ma vir hulle mens is.

Bewys dit aan my en aan Nossie en bo alles aan Ma self.

Hanlie: Hulle bly redeneer en bly redeneer. Hy sê later vir haar sy is net bang.

Bang om oor die lyn te trap wat hulle vir haar getrek het.

Ma: Sy bid. God my Vader, hou vas my hand solank ek hierdie beker vanaand

drink. Gaan my vooruit en berei vir my 'n plek sodat ek nie voor hom val nie. En

laat mies Hettie en baas Piet nie vanaand kerk toe gaan nie. Spaar hulle dit.

Amen. (Dan ry hy haar en dan stop hulle nou by die kerk en sê hy vir haar.)

Seun: Belowe my net een ding ma, nie agter teen die muur nie, maar reg in die

middel.

Ma: Sy kyk nie links of regs nie, haar voete vat haar in die paadjie tot waar haar

liggaam moet gaan sit. Here help my dan. Sy hoor nie die druising wat deur die

kerk gaan nie. Deur die newels van haar brein sien sy die goue letters "God is

liefde". Die mense kug, die gemeente is in beroering, sy ruik haar eie angssweet in

die lug en hou haar oë brandend op die goue letters. Uit die toring weergalm 'n

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!