25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 10: Opvolggesprek met Mike en Naomi

p592

220

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

255

256

Naomi: Dit is seker maar nog daar.

Mike: My opinie is dat ’n groot gedeelte van mense nog so is. Ek dink regtig geen

wetgewing sal dit verander nie. Mense sal moet op ’n emosionele en ’n status-basis

kom, op ’n vlak kom in hul lewe wat die basiese behoeftes gevul is. Sodra die basiese

behoeftes gevul is en jy kom op daardie vlak wat jy kan begin groei en daardie goeters.

Dan groei mense maklik maar nou…

Albert: So jy sê op die ou einde is dit nie so seer ras nie, maar baie meer met klas te

make het, met vlakke in die samelewing.

Mike: Ek sal dink dit albei kante toe werk. Wanneer ’n seker groep, rassegroep, nog

besig is om te veg vir basiese behoeftes, het hy glad nog nie die idee om saam met

blankes wat klaar op ’n middelklas is, saam te werk nie. En daarom sien die middelklas

blanke… Dan kyk hy na hierdie klomp en sê weet julle is net hier op die aarde gesit om

ons te beroof en te besteel. Tot daardie bevolkingsgroep hulle basiese behoefte begin

kry het… Ek dink baie keer hierdie mense wat hier by my gebou het… dan bou hulle

hier dan gaan hulle huis toe. Dan bly hulle in ’n sinkhuisie dan dink hulle daai man bou

’n huis waar hierdie hele familie kan gaan in bly, want waaruit sien hy dit? Uit sy tekort

aan basiese behoeftes. Dit het niks te doen met rassisme nie.

Albert: Kom ons praat gou oor apartheid self. As julle nou moes terugdink aan die

beleid wat ons tot 1994 toe gehad het, wat sou julle nou sê was die probleem met

apartheid as daar ’n probleem met apartheid was.

Naomi: Ek dink dit was die uitspel van die blank en nie-blank. Dit was sigbaar gemaak.

Albert: Iemand het destyds in die groep gesê ons fout was dat ons dit op die wetboeke

geplaas het. Dit was in elk geval daar; ons het net ’n wet daarvan gemaak en toe is

almal ongelukkig daaroor.

Mike: Ek dink dit is absoluut die waarheid. Ons het vanmôre daaroor gepraat dat ’n

blanke man en ’n anderskleurige vrou mag nie saam voor in ’n bakkie gery het nie.

Hoekom nie? Dit was wetgewing. Hoe prakties was dit uitvoerbaar en vir watter rede

was die wet daar? Ek dink dit is totaal ridiculous, die wette wat gemaak was. Ons het

daarmee saamgelewe en al kon ons die wette verander, want jy kon nie teen die wet

optree nie. As jy byvoorbeeld gekom het en daar staan slegs blankes dan was dit vir

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!