25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 13: Opvolggesprek met Danie en Linda

p633

145

146

147

148

149

150

151

152

153

154

155

156

157

158

159

160

161

162

163

164

165

166

167

168

169

170

171

172

173

174

175

176

177

178

179

180

mall rondbeweeg. Jy weet ʼn mens verwag tog respek van die jeug af teenoor ʼn ouer

persoon en hulle jou uit die pad uit loop.

Linda: Maar hulle het nie eens vir hulle eie ou mense respek nie.

Danie: Ja, daaroor kan jy baie praat. Maar dit is vir my regtig baie sleg. Ek het nie die

gevoel nie, ons het groot geword met anderskleuriges, dit was jou speelmaats gewees.

My pa het kleurlinge, Indiërs en swartes in ons huis ontvang en hulle het in die

sitkamer gesit en ʼn glasie wyn gesit en drink saam. Dit is waarin ek groot geword het.

Albert: Ek onthou van die eerste groep gesprekke daai tipe voorbeelde wat jy genoem

het destyds.

Danie: En skielik het dit net lelik geraak. En ek het op hierdie stadium jy weet, ek praat

met die grootste respek as ek met hulle praat. Dit kom vir my ook... partykeer kom

hierdie aggressie uit, want ek sien mos wat gebeur. Ek sien mos daar is nie meer wit

gesigte nie. Dit gaan nie eers oor verhoudings nie. Daar is net nie meer nie, gaan kyk

by jou Edgars-e, gaan kyk by die poskantore, gaan kyk by soveel besigheidsplekke en

gaan kyk by jou eetplekke. Daar is nie meer wit kelners nie. Jy weet daar is nie

verhoudingsgetalle nie. Die mense word net voorkeur gegee ek dink ten spyte van, en

ten alle koste.

Albert: Linda, jou ervaringe. Dink jy ons is meer rassisties?

Linda: Ek dink nie dit is ons nie, dit het gedraai. Ek dink die blanke het nog altyd, hoe

moet ek sê, jy probeer die standaarde en goed handhaaf, maar dit is net vir my asof...

Gaan kyk nou maar met ons hofsaak, daar is net geen respek vir die reg nie. So ek

dink dit... dit gaan nie meer ons blankes nie, dit gaan oor baie ander dinge. Ons is

maar net ʼn teiken. Ek voel ons is ʼn teiken. Want wat maak hulle? Hulle kan nie hulle

voorvaders gaan beskuldig nie. Hulle kan nie hulle oupas of oumas beskuldig nie, want

dan het hulle moeilikheid. Jy bly die teiken, maar ons is al lankal nie meer die oorsaak

nie.

Albert: So die wit mense bly die teiken vir goeters wat verkeerd loop in die land terwyl

ons lankal nie meer daarvoor verantwoordelik is nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!