25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 10: Opvolggesprek met Mike en Naomi

p593

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

291

292

ons blankes baie lekker, want ons hoef nie te deal daarmee nie. Hoe totaal verkeerd

was dit. Dit stem ons absoluut saam en die meerderheid blankes wat ek mee te doen

gekry het, het gesê die wetgewing van daardie jare het ons totaal uitmekaar geskeur.

Albert: Dink julle die kerk was met ander woorde reg toe hul in 1986 skuld bely het en

gesê het apartheid is in sy wese verkeerd en daarom moet ons skuld daaroor bely?

Mike: As jy sê die kerk was verkeer of die kerk was reg of om te sê ons is jammer, dan

moet ek presies dieselfde sê, want ek moet vir jou ook by sê dat alhoewel ek gedink

het… Ek het op die plaas groot geword met swart kinders en ons het gespeel en ons

was pelle en alles, maar die wetgewing kon ek nie verander nie. Ek kon nie in die dorp

in gaan en daar staan slegs blankes en ek vat swart mannetjie aan die hand en sê kom

saam hier in nie, want hulle sou my en hom uitgegooi het. So alhoewel jy kon sê dit

was verkeerd, kon jy nie veel daaraan doen totdat die wetgewing verander het nie. Ek

kon dit nooit doen nie, ek kon nie met my swart vriende van skool dit doen nie…

Albert: Wou wit mense dit doen?

Mike: Jy het nie daaraan gedink nie, want die wet sê dan dit is so, die kerk sê dit is so.

Naomi: En jy het grootgeword dis waar hy bly en dis waar jy bly. Dis waar jy mag in

gaan en dis waar hy mag ingaan. Jy het daarmee grootgeword.

Albert: Ons het nooit verder as dit gedink nie. Ek dink jy is heeltemal reg dat ons… Ons

het so grootgeword en ons is in ’n sekere sin so oortuig daarvan dat dit die enigste

manier is wat jy na hierdie ding kan kyk.

Naomi: Ons was ge-box daaroor. Ons was in ’n boksie gesit.

Mike: Ons was vertel van skape en beeste en bokke hoort nie bymekaar nie.

Albert: Nou as die kerk nou sê ons bely dat apartheid verkeerd was. Dink julle die

deursnee wit lidmaat stem daarmee saam? Of is dit iets wat lidmate sê: Ja, laat julle

tog nou maar sê daar by die sinode. Ek hoef nie noodwendig saam te stem met wat

julle sê nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!