25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p570

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

366

367

368

kind gevang, die naelstring geknip en die hele werke. Maar in elk geval, die babatjie is

verlede Vrydag, kyk Saterdag is die begrafnis, die vorige Vrydag is hy dood. Daai

mense kan nie emosie toon nie. Hulle, die ma, die dogter wie se kind dit is, het so ʼn

bietjie trane geloop. Die ma, die ouma en die pa die mense is soos standbeelde. Hulle

kan nie emosie toon nie, want hulle so gewoond daaraan om nie te mag sê hoe jy voel

nie of te wys hoe jy voel nie. Jy is rubbish, jy is hier om vir my te werk en jy doen wat

ek vir jou sê. Dit was vir my verskriklik. Dit was rêrig vir my ʼn verskriklike ervarings. En

ek is oortuig in my hart dit is nie net dat hulle onemosionele mense is... ek meen dit is

ʼn groot ding as jou babatjie of kleinkind dood gaan. Ek het my morsdood gehuil maar

hulle kan nie emosie toon nie.

Frans: En die agtergrond van die ouma en oupa, dit is nou die F wat ek nou sê die

alkoholis is. So wat ek wil sê is die ouma is totaal ongeskool, sy kan nie lees of skryf

nie. Ons het nog so ʼn groot horlosie wat ek nog persent gekry het by my Welkom

personeel toe ek weg is. Sy sit die horlosie in ons kamer onderstebo, sy het nie ʼn

cooking clue hoe om ʼn horlosie te lees nie. Nou hulle was hier gewees, en ek het met

F gepraat. F is vir my ʼn bietjie slimmer, maar hulle is ongeskool en het van plaas tot

plaas getrek daar was nie tyd gewees vir die klein meidjie om skool te gaan nie. Maar

F weet tot van die krisisse in Griekeland maar hy sit nou die hele dag en TV kyk as hy

nou nie drink nie. Maar ons staan nou daar voor die graf en ouma staan daar en die

oupa staan daar en die vroutjie wie se kind dit is. Ek vra vir haar S is jy oraait, en ek vat

so aan haar skouer. Ja meneer ek is OK. Elsa het later met haar in die kar gaan sit.

Daar is geen emosie nie.

Albert: So hulle is oor jare so geleer.

Frans: Jy weet Albert, ek en Elsa het daaroor gepraat nog voor ons geweet het van

hierdie gesprek. Ek sê vir Elsa, weet jy dit gaan ʼn hele paar geslagte neem, geslagte,

alvorens daai mense op ʼn vlak gaan kom waar hulle menswaardigheid herstel gaan

word. Uit die aard van die saak nie daai mense nie maar ek praat nou van agter... die

evolusionêre proses.

Albert: Ja, want jy tel nog iets by jou pa en jou oupa op van onsekerheid.

Frans: Hier kom hulle en ons is daar in die hospitaal en daar is ander ma’s met

vroeggebore babas. Toe sê daai een vrou ook vir ons hulle ken nie van om so

behandel te word nie, soos kerk toe ry en sulke dinge. Toe sê ek vir haar maar ons

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!