25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p567

221

222

223

224

225

226

227

228

229

230

231

232

233

234

235

236

237

238

239

240

241

242

243

244

245

246

247

248

249

250

251

252

253

254

255

256

257

ding wat ek ook vind hier, maar ek glo dit is nie net hier nie, dit is dalk omdat ons nader

is aan die grondvlak is – dat dit kan dalk ook onder dieselfde opskrif deurgaan as

rassisme – is dat die mense wat mense in diens neem met ander woorde die

werkgewers, nie die regmatige lone die werknemers betaal nie. Die houding is kyk

daai ou hy is hard-up vir geld.

Elsa: Hy het nie werk nie, hy moet nou maar tevrede wees met die R50 per dag.

Frans: As ek jou R50 gee en ʼn stukkie brood dan moet hy happy wees, jy weet. Ek

meen al is die minimum loon wat ook al. So dit is ook ʼn ding, ek glo nie dit is net hier

nie.

Albert: Goed kom ons praat oor apartheid as sulks. As julle nou terug dink – dit is nou

ver terug in die geskiedenis – onthou julle nog so beleid? As julle nou terug dink, wat

sou julle nou sê wat was die probleem met apartheid, wat was die hart van die

probleem met die beleid? As julle nou terugdink, hoe sal julle dit beskryf?

Elsa: Ek dink apartheid, en veral klein apartheid, het mense heeltemal ontmens. Dit het

van mense diere gemaak, of goed. Hulle was nie mense nie. Ek dink dit is die

verskriklikste ding en ek glo nie noodwendig vir die groot hoeveelheid bruin of swart

mense het dit regtig gegaan oor of het hulle stemreg of regeer hulle die land nie. Ek

dink dit gaan daaroor mense... dat hulle absoluut as niks... Jy doen wat hierdie wit

mens vir jou sê of jy word geslaan of jy word in die polisie se vangwa gegooi en tronk

toe gevat.

Frans: Ek stem basies saam met wat Elsa gesê het en as jy gaan stil sit en mooi oor al

hierdie goeters gaan dink, dan kan ek nie glo dat ek so naïef was, so dat ek dit op ʼn

stadium ook gesteun het nie. Ek praat nou van apartheid. Nog onlangs soos destyds

toe Van Zyl Slabbert oorlede is, daar was ʼn huldeblyk oor RSG gewees wat hy hier in

die laat tagtiger jare... by die Parlement... was daar ʼn verbatim van hom waar hy sou

gesê het hierdie land kan getransformeer word en daar kan suksesvol onderhandel

word. En dit is afgeskiet en op grond daarvan het hy, kom ons sê maar, gatvol geraak

en sy goed gevat en geloop. Hy is klaar en weet jy, hy was reg. Maar hy was daardie ʼn

PFP gewees en waar was ek? Hy was reg, hy was verseker reg en ek was naïef en ek

dink baie van ons was naïef. Want daar is baie ouens wat nou sal sê, veral ouens en

vriende wat in die weermag was en in Angola was, wat ook hier is Malmesbury bly en

ook hierdie een boere vriend van ons was die hoof van een die kommando’s. En daai

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!