25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p459

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

noodwendig kerk nie, maar Christene onderling, waarvan 70 persent van die land sê

hulle is …

Hanlie: Daai syfers moet jy nou maar ophou noem, want ons weet almal mos dit is nie

so nie.

Albert: 'n Baie groot persentasie van ons land is dan ten minste nominaal Christene.

Hanlie: Ja, maar soos wat ons nou al gehoor het, ook uit gesprekke hier beteken dit

blykbaar nie dat jy iemand as jou gelyke beskou nie.

Danie: Kan ek net iets sê ten opsigte wat die bedreig betref. Ek praat nie politiek nie,

en ek kyk ook nie na kleur nie, kom ons speel kleurblind. Wat is jou kanse om verkrag

te word, beroof te word? Dat as jy nou hier uitstap dat jou motor gesteel is, dat as jy by

die huis kom dit rot en kaal besteel is? Ek dink dit is die feite van die dag, en ek luister

in die oggende, is hier 'n Polisie spesialis wat realistiese statistieke gee oor die goed.

Ons is baie bevoorreg om hier in hierdie omgewing nie so bedreig te wees soos wat

die mense in Gauteng area is nie. Dit is vir my die essensie van die dag, jy word

gekonfronteer nie deur teorieë nie, maar deur feite. Ek is gekonfronteer. Ons het

hierdie week in die werksituasie 'n skrywe gekry, wat sê dat alle bevorderings, dit wil sê

van 53 000 personeel, vir 'n blanke, bestaan nie meer nie, slegs swartes sal bevorder

word. Nou kan ek ook net sê dat na 28 jaar se uiters lojale diens, uiters harde werk,

studie. Op 'n 45-jarige ouderdom, moet ek myself konfronteer deur te sê jy het nie

meer 'n toekoms nie. En baie dinge wat emosies opwek wat hiermee saamgaan. As jy

in Gauteng reis, kom jy by paaie uit waar daar torings is, in die nag is daar mense wat

sit met masjiengewere om jou te help dat jy nie beroof word van jou motor nie. Daar

word ook gesê dat as jy in Gauteng rondry, jy stop nie by 'n vier rigting kruising nie, jy

ry net. Dis beter om in 'n ongeluk om te kom, as wat 'n ou 'n rewolwer teen jou kop hou.

As jy 'n koerant oopmaak, nou praat ons weer van die media, die TV, op die

voorblaaie, ons sien dit, dis feite wat gebeur. As ons kyk na die statistiek. Dit is alles

wat in 'n tregter in afloop na 'n punt toe, en daardie punt kom dan nou ongelukkig uit in

'n kleur situasie. Ek veronskuldig nie die blanke nie, want die blanke is deel van die

misdaad, maar ongelukkig, dis die verkeerde woord, maar dit wat gebeur, die feite van

die dag, dit wat aan die orde van die dag is, is ek moet dit ook vir myself dit sê, die

moontlikheid is baie groot dat ons in die nag wakker word en hier is rowers in ons huis

wat ons in die eerste plek wil doodmaak. Want as jy kyk die plaasmoorde, hoe bisar is

dit. Dan haal ek my hoed af vir die vrou van die mense wat hier op George so 'n ruk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!