25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p625

582

583

584

585

586

587

588

589

590

591

592

593

594

595

596

597

598

599

600

601

602

603

604

605

606

607

608

609

610

611

612

613

614

615

616

617

dream”. Nou het ek agtergekom dat dit nie so maklik is nie, want ek dink dat ek met

baie dinge geweldig teleurgesteld is. Ek weet nie of my drome of visie heeltemal

onrealisties was nie. Of ek nie moes geweet het dat die volgende generasie net soos

ons dit ingekry het, het hulle dit ingekry ook. Sekere kultuur gebruike, sekere maniere

van doen, sekere uitsprake en hoekom het ek dan nou gedink hulle moet so vinnig

verander? Hoe kon ek dit nou verwag het? Veral ʼn teleurgesteldheid in die senior, in

die leiers, omdat ek werklik gedink het daar gaan ʼn geweldige ommeswaai in die

armoede in ons land kom. So dit is vir my baie teleurstellend. Ek weet dat daar baie

gedoen is. Ek het nou die dag weer geluister na die toespraak van President Zuma wat

hy getalle noem, statistieke noem, wat tog positief is as jy dink hoeveel daar tog

gedoen is. Maar ek het nie gedink dat so baie geld gaan gemors word nie. So ek dink

dat ek aan die een kant geweldig teleurgesteld is in die beheer van die finansies en die

verspreiding van hulpbronne.

Albert: Dink jy die... amper wil ek sê die klimaat vir versoening is nou beter as wat dit in

1998 was of is dit nou minder?

Hanlie: Kyk ek dink almal het met Mandela se vrylating op ʼn soort van ʼn high gegaan.

En toe was die klimaat miskien ook baie hoog, ʼn baie hoe persentasie. Toe dink ek het

dit ʼn geweldige laagtepunt bereik deur die verskillende, kom ons sê nou maar, deur die

regstellende aksie, deur dinge wat ons geweet het moet gebeur, maar nie gebeur het

soos ons dit graag sou wou gehanteer sou wou gesien het nie. Miskien dikwels

verkeerdelik gebeur het ens. Ek wil my tog verbeel dat ek hoe meer ekonomiese druk

op ons, op al die mense van Suid-Afrika is, maar hoe moeiliker dit is om nie iets

daarvoor te blameer nie. Dan blameer jy óf die regering óf jy blameer regstellende

aksie, óf jy blameer die wit mense, óf jy blameer jy weet die colonial wat nog bly. Die

swak dienstelewering byvoorbeeld dink ek gaan mense nader aan mekaar bring. Daar

is vir my ʼn moontlikheid dat almal saam gaan besef dat ons sekere goed in gemeen

het waaroor ...

Albert: Ons is oor dieselfde goed kwaad.

Hanlie: So dit behoort ʼn positiewe uitwerking te hê op all humans.

Albert: ʼn Laaste vragie, ons moet nou klaar maak. As jy nou terug dink aan die

apartheid. Ons het in die groep baie daaroor gepraat, wat sou hy sê as jy dit nou kort

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!