25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 18: Korrespondensie van Karin

p708

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

Ek is persoonlik ʼn voorstander van gelyke geleenthede en ontwikkeling. Dit het al

gebeur dat ʼn visehoof van ʼn skool my skakel en versoek om nie bemarking te doen vir

die leerders (in die gemeenskap waar ek werksaam is) om by hul skool in te skryf nie.

Hoe belaglik! Ek het geantwoord dat alle ouers net die beste vir hul kinders wil hê. Hy

moet maar weier om hul in te skryf.

2.4 Is jy nou meer rassisties as vroeër? Hoekom?

Nee, nie noodwendig nie. Die pogings om die een verkeerd, met ʼn ander verkeerd te

probeer regmaak is eintlik vir my baie humoristies. Diens bly in die slag omdat daar

mense in poste aangestel word, wat onbevoeg is om dit te behartig. Dit laat egter ʼn

spoor van verwoesting agter.

2.5 Hoekom is sommige mense nou meer uitgesproke rassisties?

Soos bo genoem. Die ervaring is dikwels ʼn ervaring van omgekeerde rassisme. Die

Sotho assistent, het al ʼn paar voorvalle aangespreek waar daar onregverdige oordele

was.

In ʼn koerant berig het ek vroeër jare ʼn berig gelees wat ʼn blywende indruk op my

gemaak het: Mnr. Van Rooyen van Pep Stores faam het in ʼn media onderhoud gesê

dat ʼn gegradueerde familie-lid by sy besigheid begin werk het. Hy het hom versoek om

sy pak klere met ʼn oorpak te vervang en in die pakkamer te begin werk, ongeag sy

graad. Hy was van mening dat hy al die fasette van die besigheid en die mense moes

leer ken alvorens hy dit kon bestuur. Uitstaande! Deelnemende bestuur, kennis van al

die fasette van ʼn onderneming en insette van selfs die skoonmakers is van kardinale

belang. Jou “Titel” kan nie bestuur nie, maar wel jou kennis en insig.

Tans is daar onbevoegde Regstellende Aksie aanstellings wat ʼn suksesvolle

mislukking is.

Onbevoegde mense met ʼn Titel en arrogante houding is besig om die betekenis van

bestuur en dienslewering ʼn ander benaming te gee, nl. Chaos. Dit laat die bevoegde

lede van ons samelewing koud , maar warm onder die kraag. Hul verloor vertroue en

ja, mites keer terug maar erger as erg. ʼn Goeie resep vir konflik as daar nie

daadwerklik aandag gegee word nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!