25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p546

109

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

Mike: As 'n mens na praktiese voorbeelde kyk soos in Zimbabwe, wat nou weer gebeur

het, waar Mugabe 181 plase by die blankes weggevat het en vir die swart boere gegee

is, is dit regstellende aksie of is dit absoluut beroof... Ek sien regstellende aksie in sy

werklike … – seker nie in the real world nie – as geleentheidskepping vir ander mense

en dan die opbou van die minder bevoorregte mense om hulle op te bring na 'n vlak

toe. Maar vir my, om mense wat klaar bo is, af te breek om dié daar in te sit, maak jy

totale land se breinkrag nie beter nie, jy breek af. Hoeveel mense verlaat die land as

gevolg hiervan, ons verloor breinkrag en jy sit ander in sy plek, so die land se

gemiddelde breinkrag word nie meer nie, dit word net verskuif van een groep na 'n

ander groep. Dis nie regstellende aksie nie, vir my is regstellende aksie, as ek soveel

kan produseer en deur ander te help en hulle op te lei, kan ek my produksie

vermeerder sodat die inkomste meer is, dan stel ek dinge reg. Maar as ek nou mense

inbring wat my produksie laat val, wat die inkomste van die land verminder, wat stel ek

reg?

Isak: Maar jy sien Mike, ek dink die hele ding van regstellende aksie, hoekom dit vir die

nuwe regering so belangrik is en hoekom dit van die begin op hulle agenda was – en

op sekere vlakke kon hulle dit regkry en ek kan net praat van die onderwys en nie van

die ander staatsdepartemente nie. Maar as dit kom by die ouer garde, mense wat 25

en 30 jaar diens gehad het, hulle kon net nie die druk en verandering aanvaar nie. En

hulle is uit met pakkette en so aan. Maar op ons vlak, die laer of middel bestuursvlak,

hulle sê "julle wil nie transformeer nie", “julle wil nie verander nie”. Daarom gaan ons

julle dwing om te verander. Op ons vlak is daar baie wit bestuurders, en nou sê hulle jy

is wit en jou topbestuurmense is wit, julle persepsie van swartmense is hulle is nie

goed gekwalifiseer en bekwaam nie en julle gaan julle nooit aanstel nie. As julle in

bestuursposte net blankes gaan hê, dan gaan dit nie werk nie. Nou kom hulle en sê

nou gaan ons julle dwing. Ons is gedwing om transformasie te doen binne drie

maande. Hulle gaan daai wet ook op ons toepas, totdat ons nou besef ons moet 'n

swart persoon vat. 'n Prominente kollege in Pretoria, hulle het vir ons hulle beleid

gestuur oor Employment Equity. Hulle personeel is ook tradisioneel wit, tot tyd en wyl

hulle personeel die demographics van die samelewing gaan reflekteer moet hulle

daardie beleid volg, hulle gaan nie noodwendig die beste kandidaat aanstel nie, hy

moet net aan die vereistes voldoen en die potensiaal hê om die werk te doen. Ons sal

moet vrede maak daarmee, die boodskap is duidelik, as jy dit nie self gaan doen nie,

gaan hulle dit op jouself afdwing.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!