25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p571

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

400

401

402

403

404

405

doen dit nie ter wille van... nie. O ja sy sê want God sal jou seën as jy al daai goed

doen. Ons doen dit daaroor nie. Ons doen wat ons moet doen, wat van jou verwag

word, wat ʼn ou behoort te doen. Wat sou ʼn normale ou doen? Ons kom uit so ʼn

abnormaal agtergrond.

Albert: Ek dink ons besef nie eens hoe abnormaal dit is nie. Ek luister nou ʼn tyd terug

in die oggende op die radio, of is dit nou SAFM? Dan het hulle nou ʼn voorlesing oor

sokker, die geskiedenis van sokker in Suid-Afrika. Aanvanklik was dit ʼn gemengde klub

en toe het die regering kom inmeng en gesê maar dit kan nie gemeng wees nie, dit

moet net wit of net swart wees. Die toeskouers mag nie gemeng wees nie. En sulke

goeters en toe was dit SASCO die sportliggaam wat gekom het en gesê het geen

normale sport in ʼn abnormale samelewing nie. Wat ons as blankes nie rêrig verstaan

het nie maar hoekom is dit nou abnormaal, totdat ʼn mens nou half op ʼn afstand kan

terug kyk en sê maar ons kon eintlik dinge anders hanteer het.

Albert: Is mense nou meer rassisties as vroeër of is mense nou meer uitgesproke as

vroeër. ʼn Mens kry baie keer mense wat die opmerking maak van ek was nooit ʼn rassis

nie, maar nou is ek, of ek was nog nooit ʼn rassis nie maar hulle maak dit vir my so

moeilik. Iets in daai lyn. Is ons meer rassisties as vroeër?

Elsa: Ek glo nie Albert. Volgens my is mense net meer uitgesproke daaroor. Ons almal

wil ek sê was, en is in ʼn seker mate nog almal rassisties. Ek glo nie mense is meer

rassisties as wat hulle was nie, hulle het nou net iemand om te blameer en hulle praat

meer daaroor. Ek meen destyds toe dit net ʼn blanke regering was, het daar ook baie

goed verkeerd gegaan. Maar dit mag nie in die koerante geskryf geword het nie. As die

minister van binnelandse sake in Namibië gaan jag het en hele polisie vangwa vol

koedoes huis toe gebring het... Ek meen dit is nie openlik vertel nie, dit was nie

algemene kennis nie. Vandag kom die goed meer in die oopte. So die mense praat nou

meer daaroor en hulle word nou kwater, want dit is mos nou die swart mense wat so

verskriklik is. So ek glo nie mense is meer rassisties nie ek dink hulle praat net meer

daaroor.

Frans: Dit is nou jammer [ons dogter] is nie hier nie, want toe ons nou vanmiddag terug

kom het ek vir haar gevra of sy wil bestuur. Toe het daar nou weer die tipiese gevalle

gebeur, ons kan dit maar so noem. ʼn Paar taxi’s wat voor jou indraai wat daar in

Tabelview in die dorp se gebied ry en dan kry jy nou die ander ouens wat 60km ry op

die oop pad. Die mense in die Kaap, ons bly lekker hier, maar hulle bestuur swakker as

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!