25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p474

Lewe na apartheid – Gesprek 5: 6 Oktober 1998

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

Albert: Ons het nou 'n lang breek gehad, wat sleg is, maar wat ook dalk goed was, dat

ons kon loskom van die proses en weer kon gaan dink het oor die goed. Ek weet nie of

julle daaroor gedink het nie.

Ek was intussen Pretoria toe en ons het lang ure gespandeer aan hierdie goed. Elkeen

het een uur gehad om te praat oor sy navorsing. Op die ou end het ons het twee ure

oor hierdie navorsing gepraat – ʼn baie sinvolle gesprek. Ek hoop om volgende week as

ek weer in Pretoria is by die Algemene Sinode, dan weer te gaan praat met 'n paar

ouens. Ek hoop om goeie terugvoer te kry.

Ek het vir julle geskryf dat ons moet praat oor hoeveel keer ons nog bymekaar moet

kom. My beplanning is dat ons nog vier sessies moet hê, ag altesaam. En dan moet

ons praat oor maniere waarop ek vir julle kan deurgee wat ek besig is om te skryf. Julle

raak mede-outeurs. Al word julle name nie by die naam genoem nie, raak julle medeverantwoordelik,

mede-aanspreeklik vir dit wat op die ou end op papier kom. Ek sal

graag wil hê dat julle op 'n manier betrokke moet wees daarby. Ons sou kon dink

daaraan om iewers in die loop van volgende jaar, dalk aan die einde van die eerste

kwartaal, 'n geleentheid te kry waar ons weer bymekaar is vir 'n opvolg gesprek; wat

ook al, net soos julle wil.

Het julle gedink oor die pad vorentoe? Ek wil julle graag betrek by dit wat ek skryf, want

ek skryf oor dit wat in hierdie groep gebeur. Dit wat julle gesê het, gaan 'n baie groot

deel uitmaak van wat in die proefskrif staan op die ou end. As ek daar goed sê, moet

ek myself gaan verantwoord teenoor julle oor hoekom ek dit sê. En julle het dan die reg

om van my te verskil.

Elsa: Kan jy nie maar soos jy nou maak met die gesprekke, deur uitdrukke te maak en

vir ons te gee nie? Dan kan ons daar deurgaan en vir jou terugvoering gee. Soos wat

ons op die oomblik maak.

Albert: dit sou dalk die maklikste wees.

Hanlie: Ek neem aan dit is 'n redelike lywige ding. Dit is nog in wording, nè?

Albert: Ja. Ons praat waarskynlik in die orde van so 250 bladsye.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!