25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p441

473

474

475

476

477

478

479

480

481

482

483

484

485

486

487

488

489

490

491

492

493

494

495

496

497

498

499

500

501

502

503

504

505

506

507

508

509

enkele slag en daarna is dit stil. Sy sien hom kom uit die hoek van haar oog. Die

koster.

Koster: Ou Bet. Die kerk is vir wit mense, jy sal moet loop.

Ma: (Dan stap sy uit.) "My God, waarom het u my verlaat"? Onder die trap wag

Karel vir haar.

Hanlie: Dit wat vir my baie duidelik van hoe hierdie mense gevoel en gedink het. Al

hierdie ander goeters.

Elsa: Die ouer mense was so gewoond aan dié goed dat hulle nie regtig besef het dit is

verkeerd nie. Toe die arme vrou nou in die kerk kom. Daar is nog steeds mense wat so

dink.

Isak: 'n Maand terug ry ek na een van die dorpies hier in die omgewing om 'n lokaal te

kry. Die skole in die swart gemeenskappe is nie veilig nie. Ek soek 'n plek om my

rekenaars te sit. Die prinsipaal van die wit skool in die dorp, hy is angstig want hy weet

die skool het min kinders, die skool gaan agteruit. As daai R200 000 se rekenaars daar

staan kan hulle dit in die oggend gebruik, ek wil net in die middag swart studente,

volwasse swart student inbring dat hulle in daardie tyd die klaskamers kan gebruik. Ek

moet 'n brief skryf, die bestuursliggaam laat weet vir ons as die swart studente in die

middag op die skoolgrond kom, is daar van die ouers wat hulle kinders uit die skool sal

haal. Ek kan dit verstaan.

'n Senior lektor by my is 'n swart vrou, baie bekwaam. Sy praat Afrikaans so vlot soos

wat ons dit hier praat. Sy praat Engels en van die ander tale ook. Sy bestuur die projek

vir ons, sy doen die bemarkingswerk ook. Ek en sy ry nou soontoe. Ons het klaar die

groot geveg geveg. Dit is nie vir my 'n probleem nie, ek is verby dit …

Albert: Sy sit voor in die kar…

Isak: Sy sit voor in die kar. Langs my. Saam met my. 'n Paar jaar terug is dit

ongehoord. Jy moet kyk hoe kyk daai boere in hulle bakkies my aan. Hier is 'n groot

liberalis, kommunis. Nou soek ons 'n plek in die dorp wat ons kan huur. Ons het die

geld. Dit is RDP geld. Geld is nie die kwessie nie. Ek soek 'n plek wat ek kan huur en

kan opgradeer op die projek te loods. Ek kry druk van die departement af. Uiteindelik

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!