25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p553

366

367

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

398

399

400

401

402

rassisme nie. Dit is 'n proses. Die ou man in die plakkerskampe, daar is geen

regstellende aksie wat hom gaan help nie, niks wat ons kan opoffer kan nou iets aan

die saak doen nie, maar oor 20 of 50 jaar dalk.

Albert: Is die situasie rondom die kinders wat sukkel om werk te kry en so meer – is

daai situasie per se goed of sleg. Hoe dink jy daaroor?

Isak: Uit 'n blanke en swart perspektief is dit sleg. In die sin dit is baie moeilik vir

gegradueerde swartes en blankes kry nie werk nie.

Albert: Dit is werkloosheid in die algemeen.

Isak: Dit is werkloosheid in die algemeen. Dit is goed in die algemeen. Die blankes

moes bietjie leer om nie staat te maak op die bevoorregte posisie nie. Ons moet leer

om vir onsself iets te doen. Ons moet ons eie inisiatief gebruik.

Naomi: Dit kom weer neer dat waar daar 'n wil is, is 'n weg. Ek het ook op 'n plaas

grootgeword, ons het twee kleurling families op die plaas gehad, en hulle was my

maatjies gewees. Die een familie het agt kinders gehad en die ander het twee kinders

gehad. Ons was van sewe-uur vanoggend tot sewe-uur vanaand in mekaar se

geselskap. Ek het niks anders geken as daai kleurling kinders nie. En toe ek 18 jaar

oud is kom ek in die stad en ek sien vir die eerste keer swartes, en ek kan nie met hulle

vereenselwig nie. Want hulle is net nie dieselfde as die kinders waarmee ek

grootgeword het nie. En dit was vir my 'n aanpassing gewees.

Mike: Ek kan verstaan hoekom Elsa sê wat sy sê. Die geleentheid wat die kleurling

kinders op die plaas gehad het, teenoor die geleentheid wat julle gehad het om skool

toe te gaan, dit is nie dieselfde nie, Dit aanvaar 'n mens. Dit betwyfel ek geensins nie.

Dis ook nie die argument wat ons nie sê nie. Hulle het minder geleenthede gehad,

hulle het gesukkel. My argument is, om 'n koek te vat en hom weg te vat by die een en

vir die ander een te gee, is totaal verkeerd. Om daai koek in kleiner stukke te sny,

elkeen het nou minder maar almal het iets. Hoekom nie twee koeke bak nie? En dit

weier ons om te doen in die land. Ons weier om meer produktief te raak, om

werksgeleenthede te skep, want die besighede word bedryf deur die blankes. Dan vra

ek vir 'n swartman met 'n besigheidsgraad, 'n swartman, waarom begin jy nie 'n

besigheid nie? Dan vra hy waar moet ek hom begin, begin ek hom in die dorp, moet ek

kompeteer met die blanke man wat al jare lank 'n besigheid het, begin ek hom in die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!