25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p619

363

364

365

366

367

368

369

370

371

372

373

374

375

376

377

378

379

380

381

382

383

384

385

386

387

388

389

390

391

392

393

394

395

396

397

Hanlie: Ja dit is ʼn totale denial, absolute denial. Daar is soveel dinge wat mense in

hierdie veral in die ekonomiese omstandighede en in korrupsie wat ʼn mens van bewus

is wat mense so ontstel dat hulle kan amper nie meer die goeie kan raaksien nie.

Albert: Maar is daai ontsteltenis... Ons maak baie keer die fout dink ek om te dink dat

die ontsteltenis net by wit mense is, terwyl dit dwarsdeur die bank is. Jy kry net soveel

swart mense in Suid-Afrika wat net so ontsteld is oor bedrog en korrupsie en goeters

terwyl ons half nog steeds geneig is om dit in ʼn wit-swart terme te sit. Ons wittes, ons is

bekommerd want die swart mense pleeg bedrog en steel.

Hanlie: Ja, iets wat nou glad nie nodig is vir jou tesis nie, maar my sus se seun gaan

gister die Bulle kyk, ag ek bedoel Saterdag middag die Bulle kyk. Kyk ek is nou glad

nie ʼn Bul nie, maar speel daai Bulle! En ek dog ek moet gou vir J ʼn boodskap stuur. Ek

stuur vir hom jy weet ek is nie ʼn Bul fan nie maar nou speel jou Bulle darem. En hy

stuur vir my toe ʼn foto’tjie terug van die veld, hy is toe daar. Tannie ek sê net whoa! En

omtrent vier ure daarna kry ek ʼn oproep. Hy het uit die losie gestap waar hy gesit het

aan die einde van die wedstryd en ʼn man het hom aangeval en hom absoluut

aangerand, hy is in die hospitaal. Hy ken die man van geen aard af nie, hy het nie sy

mond oop gemaak nie. Buitendien almal wat daar was, was tog seker Bul

ondersteuners dit is tog nie ʼn wedstryd tussen die Bulle en die Stormers of die Sharks

nie. Die man is gearresteer deur die polisie en later toe ek nou praat so besef ek dit is

ʼn wit man wat hom aangeval het en ons is so geneig om te dink as jy hoor van enige

mugging of aanval of wat ook al, diefstal, dan dink jy dit is swart. Dit is in ons al van

ons kinderdae af. En dit was ʼn wit man wat hom so aangeval het. En nou die dag was

op die nuus van die stropers van die renosters. Hier wys hulle die hofsaak, hier wys

hulle die ouens wat gearresteer is, sewe van hulle dink ek – meeste van die Kruger

Wildtuin en van hier in die Vrystaat – staan voor in die beskuldigingsbank, al sewe wit

manne. Ek sit en dink hoekom het ek so gedink dit is die wildbewaarders, die swart

wildbewaarders wat seker omgekoop is om vir een of ander sindikaat te sê waar is die

renosters vandag. Hier staan die ouens. So tog nog steeds ʼn totale wanpersepsie.

Albert: Daai ding is so in ons in dat ons eerste gedagte is, is dit wit of swart?

Hanlie: Ja, maar jy neem dit so half aan.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!