25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p389

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

vraagstukke soos skuld. U sal sien dat ons niemand hier by ons het wat nie blank is

nie; daar is 'n spesifieke rede voor. Daar is byvoorbeeld kleurlinge uit die gemeente wat

aangedui het dat hulle belangstel om deel te neem aan die groep, maar ek het

spesifiek vir hulle gesê ek wil hierdie groep beperk tot blankes, omdat ons die mense is

wat in die ou bedeling in 'n spesifieke bedeling gestaan het en nou in die nuwe

bedeling moet vrede maak met ons eie verlede.

Wat ons gaan doen, is dat ons hier met mekaar gaan praat, ek gaan dit op band neem,

ek gaan huis toe na die tyd en ek transkribeer dit en dan gaan ek dit met julle

toestemming deel met ander persone. Ek moet miskien sommer op hierdie punt sê:

wanneer ek dit oortik, sal geen name genoem word nie. Elkeen gaan 'n skuilnaam kry:

Albert, Ben, Charlie, Danie, Elsa en so meer. Daarvolgens sal die gesprek dan

getranskribeer word. Geen persoon wat dit lees, selfs al sou dit iemand in die

gemeente wees, sal geen manier hê om 'n persoon se woorde te koppel aan 'n

spesifieke persoon in die groep nie. Absolute vertroulikheid is vir my baie belangrik en

dit is vir julle ook baie belangrik. Dit gaan maak dat 'n mens baie makliker ook kan

praat.

Dan gaan ek hierdie goed deel met ander persone, onder ander my studieleier wat in

Pretoria sit, prof Dirk Kotzé. Hy was vroeë by Bloemfontein se Teologiese Fakulteit.

Daar is van die ouens wat saam met my in die studiegroep is, die doktorale groep, wat

aangedui het dat hulle ook belangstel om insette te lewer. Hier is mense in Welkom

wat nie blankes is nie, wat ek gaan betrek (wat ook al die polities korrekte term is). Ek

gaan kleurlinge en swart mense betrek. Vanuit die kerk, maar ook van buite om. En die

idee is dat hulle gaan reageer op dit wat ons hier doen en ek kom met daardie reaksies

terug na die volgende byeenkoms en sê: maar verlede week het ons dit en dit gesê,

maar die mense met wie ek buitentoe gereflekteer het sê: wat hiervan en hiervan? Mis

julle nie doelbewus hierdie ding nie? Wil julle hom nie aanspreek nie? En so meer. En

met hierdie meervoudige reflektering oor apartheid en al sy goeters gaan ons dan

besig wees oor die volgende agt geleenthede. Daarna is dit klaar en dan hoop ek om

deur die loop van volgende jaar die goeters finaal op skrif te stel in 'n proefskrif en so

meer. Ek sal deurlopend as ek iets skryf dit terugvoer na julle toe. As julle belangstel

kan ek elke keer die vorige sessie wat ek getranskribeer het, vir julle op skrif gee sodat

julle self weer daarna kan gaan kyk.

Ek het op die brief gesit dat ons byeenkomste elke tweede week gaan wees. Vanaand

en dan oor twee weke en dan elke twee week vandaar tensy die groep besluit om dit

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!