25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 10: Opvolggesprek met Mike en Naomi

p595

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

366

Bybelskool by te woon en so aan. Om te praat oor iets wat ons deel, ons deel iets van

buite onsself. Ons deel iets daar rondom die Bybel. Dit is iets heeltemal anders as om

daai mense fisies in jou huis te nooi en te sê kom eet saam met my, of ons kuier

vanaand saam.

Mike: Nee, dit is absoluut so. Wat sy gesê het maak vir my absoluut sin, want nou moet

ons ook besef… Ons moet ook nie vergeet dat vir die kerk, of die leiers van die kerk

wat gesê het ons is jammer, ons sal dit nie weer doen nie. Om die gemeenskap te kry,

om die gemeente te kry om te sê luister ons is jammer vir wat ons gedoen het. Sal ek

jou sê die breë gemeenskap gaan sê maar ek het hulle nooit skade aangedoen nie. Ek

was geforseer om dit te doen.

Albert: So jy wil sê ’n groot groep van die lidmate identifiseer glad nie daarmee nie.

Mike: Dit was ’n sinodebesluit en dit was deur die dominees besluit en die ander

mense sê ag wel ek gee nie om as hy in die kerk kom sit, hier langs my nie. Dit is nie

vir my ’n probleem nie. Maar nog steeds kom hulle nie. Nou gaan die lidmate hulle

nooi?

Naomi: Maar gaan ons na hulle kerk toe?

Mike: Nou wil ek reeds net verder gaan om vir jou te sê ons sien dit in ’n kerkverband.

Ons het nou gepraat van as jy my nooi om by jou te kom eet is dit ’n heel anders as jy

my nooi om saam met jou te kom bid. Hoeveel reik ons uit? Wat sê julle dominees?

Julle sien baie mense. Ons gemiddelde mens, ook na die blanke mens wat swaar kry

in jou omgewing, hoeveel reik ons uit? Nou omdat die kerk gesê het ons is jammer

verwag die meeste mense ons moet nou uitreik na die swartes. Ons reik nie eers uit na

ons eie mense nie. Hoeveel vriende het ek gemaak vandat ek in Prieska is? Net die

paartjies reg rondom my. Ons is nie mense wat op ’n groot maat vriende maak en

almal nooi en dit nie, maar omdat die dominees gesê het ons is jammer moet ons nou

meer uitreik. Dit maak nie vir my sin nie.

Albert: Maar ons is gemaklik waar ons is.

Mike: Moet ek nou daar na die swart woonbuurt gaan en gaan sê luister jy en jy en jy

kom eet Saterdag by my ek gaan braaivleis hou. Maar ek doen dit nie met my bure in

die straat nie. Ek gaan glad nie oor die ras nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!