25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p435

255

256

257

258

259

260

261

262

263

264

265

266

267

268

269

270

271

272

273

274

275

276

277

278

279

280

281

282

283

284

285

286

287

288

289

290

291

goed? Hierso byvoorbeeld skryf hy die storie van die ses maande swanger vrou op die

bus. Ek weet nie of dit is waarna jy wil verwys nie.

Hanlie: Nie net dit nie. Ek wou eintlik gesê het dat baie van die goed, terwyl ons nou

praat, dat dit pas by waaroor ons praat, en dit wat ons nou net van gepraat het, van die

twee groepe, ek weet nie wie van julle het Judas Bok van Dalene Matthee al gelees

nie. Nou heel agter aan hom is 'n stukkie uit hom uit wat absoluut dit wat ek nou gesê

het demonstreer. Dit gaan oor ou Bet wat op die plaas gewerk het nog al die jare en

haar seun wat grootgeword het daar, en wat nou gestudeer het en nou terugkom plaas

toe en ook vir Bet vertel dat hy met 'n witvrou gaan trou. Sy reaksie en haar reaksie en

hulle twee se saampraat; ek wil so ver gaan om te sê dat dit vir ons heelwat sou

beteken om dit te lees hier vanaand.

Mike: Die vraag is hoe het ons dit hanteer, daai tipe van ding. Ek dink nie dit was ooit

blootgestel aan die deurslag mense nie. Ek kan onthou toe ek grootgeword het in daai

jare, die 50, 60er jare, was sulke leesstof nie vrylik bekombaar nie, jou ouers sou dit

nie vir jou gegee het om te lees nie. Ons was nie blootgestel daaraan nie.

Albert: Ek sal dit aanvaar Mike, maar hierdie ding van Adam Small, ek wil net 'n stukkie

lees “My blanke broer, kan jy jouself indink in die plek van 'n bruin of 'n swart man wat

deur die volgende ervaring geraak is. Hy en sy vrou wat ses maande swanger is, het

die sonnige middag by die see deurgebring en ondanks alles was dit aangenaam…

ondanks alles, want die bewussyn van deurleefde vernederings bly immer lewe, ook in

weerwil van, of miskien juis omrede, al die mooi dinge van die sintuie, soos ook die ope

blou rus van die see…” En so meer.

En dan vertel hy nou hulle op die bus klim, hulle stap na die agterste deel van die bus

waar hulle mag sit. Dit is reeds oorvol, behalwe vir 'n paar staanplekke. Dit is agter die

gestreepte X, voor die X is daar 'n plekke gereserveer vir blankes daar mag hy of sy

vrou wat ses maande swanger is, nie sit nie. Ons het hierdie goed nie gelees nie, later

van tyd het ons dit dalk wel gelees. Maar ons het hierdie goeters gesien, hierdie goed

het ons aan deelgeneem. Ons het ook op hierdie busse gery, blankes het hier gesit,

swartes het daar gesit.

Elsa: Ons was so gewoond aan dit dat 'n mens dalk maar jou skouers geskud het, dis

hoe dit gedoen word. Ek weet nie of ons regtig op daai stadium besef het dat dit so

verkeerd is nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!