25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 6: Gesprek 6 (27 Oktober 1998)

p497

110

111

112

113

114

115

116

117

118

119

120

121

122

123

124

125

126

127

128

129

130

131

132

133

134

135

136

137

138

139

140

141

142

143

144

145

146

daarvan en praat van anderkleuriges, want sodra jy praat van anderskleuriges dan het

jy 'n norm, in die geval blank, en alles wat nie blank was nie sou dan anders wees,

m.a.w. nie volgens die norm wees nie. Terwyl as jy praat van anderkleuriges sou jy dit

op 'n gelyke vlak kon hanteer, swartes, Indiërs, kleurlinge, blankes. Dan is dit net ander

kleure, dis nie anders as die norm nie.

Mike: Ek dink die verskil tussen anderskleuriges en anderkleuriges is wie dit gebruik.

As ek praat van anderskleuriges of anderkleuriges het ek nie eintlik gepraat vanuit 'n

blanke oogpunt, want jy praat van al die ander wat nie dieselfde kleur as jy is nie. Maar

ek dink as ek swart was, het ek ook van die anderskleuriges gepraat, met ander

woorde almal wat nie swart is nie, ek dink dit is semantics.

Albert: Ek dink nie dit is so nie. Ek dink 'n swartman sou ook van anderkleuriges wou

gepraat het, maar hy sou baie meer sensitief gewees het om nie die "s" daar in te sit

nie.

Mike: Daai era ja, omdat hulle was dalk te bang was. Vandag sal hulle vir jou sê, die

wittes of die bruines en ek dink nie dit het 'n politieke konnotasie nie. Ek dink as jy van

'n ander ras of 'n ander kleur gepraat het, dan dink ek nie dit was polities nie, vir my, ek

praat van myself.

Albert: Ek dink net dis 'n outomatiese uitleef van dit wat ons internaliseer het. Hanlie, jy

het nog niks gesê nie.

Hanlie: Miskien is dit omdat ek te veel te sê het, dat ek eers stilgebly het. Daar is

soveel verskillende dinge gesê waar ek iets wou oor vra, moet ek eers vra of eers sê

wat ek dink. Ek weet nie waar ek moet heen nie.

Albert: Enige iets. Die tema waaroor ons praat is wat is die rol van die kerk?

Hanlie: Dit verstaan ek, ek wil nou net iets sê oor die anderskleurige-storie. Ons

vergeet dat hierdie mense ook 'n "ons" het waaroor hulle praat, soos wat ons nog

steeds sit en praat van ons en hulle. En solank dit, volgens my, sal aanhou so, veral

dan in ons kerk, sal ons nog steeds met 'n tipe van apartheid sit. Maar hulle sal nie

praat, vandag nog nie, van anderskleuriges nie, they will talk about, us, Africans and

the pale faces. Veral as hulle Afrikaanssprekend is, "die boere" veral, dit word minder

gebruik deur die gemiddelde gematigde swartman. Dit is eerder dié wat bietjie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!