25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 12: Opvolggesprek met Hanlie

p627

655

656

657

658

659

660

661

662

663

664

665

666

667

668

669

670

671

672

673

674

675

676

677

678

679

680

681

682

683

684

685

686

687

688

689

Hanlie: Ja ek stem volkome saam.

Albert: Dit gaan nie oor jy sit in daai trein of daai wa van die trein of ek gaan by die

deur in en jy by daai deur in. Dit is maar simptome en jy het baie mense wat daarteen

vaskyk maar die eintlike ding is daar was onderliggende uitgangspunt om te sê ek is

wit, ek is goed. Jy is swart, jy is sleg. Per definisie is jy sleg omdat jy swart is en die

menswaardigheid word aangetas en dit is die hele grondslag waaruit Belhar ontstaan

het. Die ouens van die VGK sê julle wit mense wat sê julle is Christene, maar

verkondig die evangelie wat sê ek is nie ʼn gelykwaardige mens aan jou nie en dit stry

tog teen alles wat die Bybel ons leer. Baie mense kom nie by daai punt nie en daarom

is dit vir hul onmoontlik om Belhar te aanvaar.

Hanlie: Ja ek kan nog steeds nie, dit is so dat daar nog kerke is wat dit nie aanvaar nie,

nè? Worstel die Hervormers nog daarmee?

Albert: Dit is nie vir hulle ʼn issue nie. Hulle praat nie regtig daaroor nie. Maar die NG

Kerk se Algemene Sinode het nou gesê ons wil nou die pad loop om Belhar aanvaar te

kry, maar dit is nog die begin van ʼn pad. Die Kerkorde... net soos die grondwet van die

land, sekere goed kan jy net verander met ʼn 75% meerderheid. By die kerk is dit so

alle gemeentes, alle kerkraad moet Belhar aanvaar met ʼn 2/3 meerderheid. En dan

moet al die sinodestreke dit aanvaar met ʼn 2/3 meerderheid en dan eers kan die

Algemene Sinode sê, goed die NG Kerk aanvaar Belhar as ʼn volwaardige

belydenisskrif.

Hanlie: Is daar nou enige datums vas gestel wanneer hierdie sogenaamde stemme

gaan plaasvind.

Albert: Hierdie ding is nou in proses, ons wag nou daar is ʼn taakspan aangestel om die

ding te bestuur. Ons wag nou om in hierdie dae nou te hoor hoe ons nou moet te werk

gaan. Kyk die volgende Algemene Sinode is einde volgende jaar, Oktober 2013. Nou

hopelik is ons teen daai tyd op daai punt. Maar ek sien swarigheid, ek weet nie hoeveel

van kerkrade Belhar gaan aanvaar nie, want ek luister maar hoe van my kollegas

daaroor praat.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!