25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 1: Gesprek 1 (30 Julie 1998)

p396

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

328

329

?: Hoor wat sê hy.

Isak: Dis soos die studente sal sê you hijack the floor again.

Danie: Vandag in die parlement is daar so 'n onderonsie waar die een vir die ander een

gesê het shut-up. So miskien kan dit ook werk.

Albert: As die mense in die parlement so kan praat, wie is ons…

Ben: Daar is nou dinge wat ons vreeslik kwel deesdae. As 'n mens dink aan die vier

direkteure wat die stadsraad wil aanstel…

Frans: Geen kommentaar… (Gelag van die groep)

Danie: Ek weet nie of ons hier daaraan iets kan doen in die groep nie.

Albert: Nee, ons kan waarskynlik nie. Ek wil 'n laaste reël hier noem, een wat ek hier

neergeskryf het. En dit sluit aan by geregtig op jou opinie en so aan, en dit is dat ons

moet oppas vir etikette. Ons moet mekaar nie wil etiketteer en sê Albert is verkramp en

Ben is oorbelig (of wat is daai woord wat hulle op Stellenbosch gebruik het jare

gelede). Dat ons nie vir mekaar probeer etikette omhang en in 'n kassie druk nie, want

ons is mense en mense kan nie in kassies gedruk word nie. Daarvan is ek oortuig. So,

geen etikette nie.

Frans: 'n Mens moet ook seker maak jy verval nie in 'n politieke debat nie. Dit kan

maklik gebeur en ek glo nie dit is die doel, of behoort die doel van die gesprek te wees

nie.

Albert : Nee, en ek is bly jy noem dit. Hierdie gesprek is nie 'n politieke gesprek nie. Dit

is 'n gesprek oor gewone mense en pertinent Christene – en dit gaan spesifiek nog

uitkom vorentoe. Ons gaan praat oor die rol van die kerk en godsdiens en ek as

Christen. Hoe is ek daarby betrokke? Nee, dit is nie 'n politieke gesprekke nie en ons

moet regtig probeer om dit nie in daai rigting te vat nie. Dit is baie moeilik om oor

apartheid te praat en oor die ou en die nuwe SA sonder dat politiek 'n rol speel, maar

as die fokus is ons is Christene wat in die nuwe SA 'n sukses van ons lewe wil maak,

dan dink ek is ons veilig. En as iemand voel nou loop die ding so 'n bietjie skeef na 'n

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!