25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 11: Opvolggesprek met Johan en Karin

p605

182

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

lewe geleer het. En sy wil net vir hulle sê baie dankie. Ons het saam ge-koek en getee.

Ek het begin dat elkeen ietsie van hulleself en hulle gesinne en hulle families en

hulle agtergrond vertel. So het almal vertel, dit het twee ure gevat en toe het ons gekoek

en ge-tee. En toe het ons nou begin by volksliedjies. Dan sing hulle nou

byvoorbeeld Sarie Marais, die blankes soos wat hulle dit sing en dan sing die kleurlinge

dit met hulle eie woorde soos wat hulle dit sing. En op die einde van die tyd het hulle

gelangarm met Sarie Marais. Die een klomp wat nie kan langarm nie het gesing en die

ander het gelangarm. En dit was vir my ʼn fantastiese positiewe belewenis. Die Bybels

is ook gegee. Maar die tannie wat voor sit het, het gely aan kanker. Hulle het haar by

haar huis besoek tot die dag van haar dood. Hulle was almal by die kerk die dag van

haar begrafnis.

Albert: Is dit nie deel van ons probleem dat ons mekaar net totaal en al nie ken nie. Dat

ons so in twee wêrelde geleef het dat ons... Ons weet nie hoe hulle leefwêreld is nie en

hulle weet dalk ʼn bietjie meer, maar ook nie regtig wat in ons wêreld aangaan nie.

Karin: Ja dit is so hulle weet nie wat in ons wêreld aangaan nie.

Albert: En ons nog meer dink ek amper.

Karin: Hulle voel ons het alles maklik gehad wat onwaar is. Ekskuus ek praat te veel en

weet nie of jy saamstem of nie. Dit is van uit my maatskaplike perspektief en dit is al

wat ek te sê het. So tot op datum toe.

Albert: Is mense nou meer rassisties as wat ons voor 1994 was?

Johan: Ja, jy weet ek hou ook nie van daai woord rassisties nie. Ek dink ons is meer ja,

wat sal ek nou sê, ons is minder krenkend daaroor, ons maak minder seer daaroor.

maar met dit wat gebeur het in Suid-Afrika... Ons wit mense dink ek het nie na 1994,

nou weer ons geslag, ons gee dit ʼn go, ons probeer. Ons het nie ʼn keuse nie. Ons

gaan kyk om saam te werk. Dié wat nie oorsee is nie. Ons kyk of ons nie ʼn sukses

daarvan kan maak nie. Maar soos dit nou aangegaan, met die korrupsie met die

negatiewe dinge wat ontstaan het, dink ek dis asof ons nou begin wonder maar

hoekom was ek blind om nou.... Maar ek wil dit nie as rassisme beskou nie dit is net

dat ons het nou ʼn twyfel...

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!