25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p566

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

220

Elsa: Ja. Ek wil sê op ʼn oppervlakkige manier, as jy nou kyk in die winkels en so aan,

waar jy nou deur bruin of kleurling mense hoofsaaklik bedien word en wat saam met

jou meestal in die rye staan, kom ek nie regtig agter dat mense, jy weet volgens ras

diskrimineer nie. Of dit ʼn kleurling is wat jou help of ʼn swart man is dit reg so. Maar

onderling nou as jy soos julle onder mekaar praat daar is oppervlakkig ʼn bietjie

vordering, maar onderlangs is mense maar nog steeds rassisties.

Albert: Ek hoor wat jy sê, ʼn mens kry nog daardie ding, dit pla jou nie rêrig wie jou help

nie, tensy die persoon natuurlik onbekwaam is, al is dit wit, swart of pienk, maar

onbekwaamheid in onbekwaamheid. Maar ja jy is reg, ons het iets daarvan maar dit is

minder van ʼn issue. Want ons moet aanvaar dat 90% van die mense in Suid-Afrika is

nie wit nie.

Elsa: Ek het in die onlangse verlede gehoor van iemand wat êrens heen geskakel het

vir een of ander departement en toe daar nie iemand was wat met hom Afrikaans kon

praat nie, het hy ʼn verskriklike bohaai opgeskop en briewe geskryf en ek weet nie wat

nog alles nie. Want hy dring daarop aan dat, dit is een van die land se tale, hy moet in

Afrikaans bedien word. So jy weet, jy kry nog dit.

Albert: Ja maar ek dink dit gaan oor ʼn ander kwessie rondom die taal want ek dink

agter dit sit daar nog steeds ʼn groot stuk rassisme. Ek weet nie of jy die koerant gelees

het nie, maar daar was so ʼn tyd terug daar by ʼn lughawe ʼn ouma wat gearresteer is

oor wat sy gesê het, dat daar ʼn bom in haar bagasie was of so iets. Ek ken nou nie die

hele storie nie, maar dit klink nou net vir my of dit ook net ʼn tannie is wat op ʼn stadium

haar heeltemal gestrip het vir hierdie persoon van ʼn ander kleur wat haar nou bly vra

het oor haar bagasie en so aan. Daar is definitief meer agter die storie. Sy het nou

maar net uit pure malligheid dit gesê het.

Frans: Daar is die ou wat die lugwaardin gaan verkla het, want sy het op die vlug van

Johannesburg na Kaapstad het sy nou die veiligheidsdrill gedoen en hy het by die

nooduitgang gesit en hulle mos altyd as jy daar by die nooduitgang sit, indien wel sal jy

kans sien om ander mense te help en toe dring hy daarop aan dat sy met hom

Afrikaans praat. En SAA se taalbeleid is dat hulle nie Afrikaans praat nie, hulle praat

Engels. En toe het hy iets gesê, dit, dit en dit en toe het sy hom gaan verkla by die hoof

van die kajuitbemanning en toe is die ou in hegtenis geneem toe hy daar afklim. Nou is

daar ook weer ʼn saak. Maar dit is soos jy sê, dalk is daar ook iets anders by. ʼn Ander

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!