25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 3: Gesprek 3 (27 Augustus 1998)

p436

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

Naomi: Soos dit nou deurgekom het van die apartheid, dink ek nou onmiddellik hoe

daar spottenderwys verwys word na donker groenes en ligte groenes. Die ligtes die

blankes, en die donkeres die swartes, waar mens hierdie double-decker busse kry met

die donker groenes bo en die lig groenes onder. Uit die gesondheidsaspek, op

professionele vlak is dit asof ek die gevoel kry dat mense wat regtig hulp soek, blankes

meer vertrou met hulle emosies as wat hulle 'n swart persoon in dieselfde beroep gaan

vertrou. Hulle kom liewerste na my met hulle diepste ervaringe as wat hulle na 'n ander

persoon sal gaan. Ek weet nie of dit bloot is om die vertroulikheid daarin en of sy dink

en glo sy gaan beter hulp kry van die blanke persoon of wat nie.

Karin: Toe hierdie regeringsprosesse begin het, het ek saam met 'n swart maatskaplike

werker gewerk, waar ons op een vlak gewerk het, en ons het baie oor politiek gepraat

en daaroor baklei. Nie dat een van ons aktief in die politiek gestaan het nie, maar dit is

wel so hulle skep baie vertroue in die hulp van 'n blanke, maar die vertroue van die

mense op gemeenskapsvlak, daar kom ook tye wat jy nie seker is of hulle jou regtig

vertrou nie. Ek het byvoorbeeld al ervarings gehad dat ek vooraf bestellings met

dokters gemaak het, ek kan nie van Welkom af ry en van half sewe af in 'n tou in

Bultfontein gaan sit en wag vir 'n dokter wat ek dan eers twaalfuur sien nie. Ek het nie

tyd daarvoor nie. Dan maak ek 'n bestelling en gaan haal my pasiënt wat nie vervoer

het nie, en as ek daar inkom en gaan sit en gaan na die tweede pasiënt in, dan skel

hulle die "legoa" uit. Dit is nou mense wat my nie ken nie, maar ek het al vergaderings

gehad by 'n huis waar ek gereeld kom, waar die ma die kinders bang maak met my.

Dis toe die kind straat toe hardloop wat ek vir haar vra, waarom maak jy jou kind bang

met my? Dis mos nie reg nie. En toe het die gestremdes haar betig en gesê sy mag dit

nie weer doen nie. Maar aan die ander kant, ook met mense van buite, as hulle elkeen

eers hulle mening gelug het, dan wil hulle eers weet wat sê "onse ma". Dan moet onse

ma eers sê – die wat jou ken, wat vertrou in jou het. Daar is baie onderstrominge ook.

Maar die mense wat van Qwaqwa af kom sê dat waar die blanke nie is nie, is daar

chaos en ongerymdheid. Sy het nou weer vir my gesê: sien jy, wat het ek jou gesê?

Elsa: Ek dink hulle is so gebreinspoel; hulle is so afgekraak en minderwaardig dat hulle

al begin glo, of party van hulle glo dat net die witmense kan orde skep. Ek glo nie dit is

'n algemene gevoel nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!