25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 5: Gesprek 5 (6 Oktober 1998)

p482

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

328

329

330

Moet ek teenoor God bely ek het skuld? Teen wie? Waar moet ek gaan staan om te

bely? Teenoor wie moet ek dit nog erken en bely om my deel skoon te kry? Moes ons

almal gaan toustaan by die WVK? Vir my is dit, ek moet aanvaar ek was deel daarvan,

ek het 'n deel gehad daaraan. Al was dan nou net omdat ek aanhou stem het vir die

Nasionale Party. Maar vandat daai oorgang gekom het, lewe jy mos vorentoe. Ek weet

nie, hoe gaan ons van die skuld ontslae raak, op watter manier gaan jy kan sê maar

nou is dit verby? As gelowige gaan jy en jy bely jou skuld voor God en jy word

vergewe. Maar in hierdie geval nou – is dit 'n eenmalige ding? Hoe gaan ek dit nou

doen? Moet ek eers gaan selfondersoek doen en sê ek dink ek val nou in daai

kategorie nou gaan ek op 'n oggend in die kerk of by 'n vergadering opstaan en bely ek

was skuldig, en nou is dit verby? Ek weet nie. Vir my is dit 'n geval van besef ek het op

een of ander manier bewustelik of onbewustelik daaraan skuld gehad, maar van ons

hierdie oorgang gehad het, leef ek vorentoe. Ek werk elke dag tussen anderskleuriges

en ek behandel hulle niks anders as wat ek ander mense van my eie kleur sou

behandel nie.

Albert: Kan ek net vra: Hoe is dit anders as die ou wat net sê nou is dit verby, kon ons

vergeet dit, kom ons praat net nie meer daaroor nie. Hoe verskil dit dan?

Naomi: Ek wil graag antwoord daarop. Ek dink dit het met elkeen se gesindheid te

doen. As jy voel dat jy op pad vorentoe is, maar jou gesindheid bly nog wat dit in die

apartheidsjare was, dan is jy mos nie op pad vorentoe nie. Dan hou jy nog steeds van

aan die verlede, maar jy sê jy gaan vorentoe. Jou gesindheid het nog niks verander

nie. Persoonlik voel ek ek was ook skuldig. As ek myself moet beoordeel volgens

Jaspers, val ek onder die morele skuld. Omdat my ouers so was, was ek so. Dit maak

my nie skoon van enigiets nie en ek voel net omdat ons in 'n situasie gekom het waar

jy ... Die eerste keer dat ek kon getem het, was in die referendum. En daar dink ek het

ek die regte stem uitgebring, want dit het die pad vorentoe gebring. So dit het baie te

doen met 'n mens se gesindheid. En daai gesindheid kan jy net kry as jy jouself

vergewe het deur God se vergifnis.

Hanlie: Kan ek iets byvoeg? Ek stem saam met wat sy gesê het en ek voel ook die

meeste van ons onder daai morele skuld indeel. Ek voel skuldig oor die dinge wat ek

nie gedoen het nie en dat ek baie gou na my huwelik betrokke geraak het by werk, huis

en kinders, dat dit my hele ewe so gevul het dat ek niks daadwerkliks daaromtrent

gedoen het nie, al het ek ongelukkig gevoel daaroor, of al het ek selfs met iemand

daaroor gepraat. Maar dit is my skuld: Die niks wat ek gedoen het nie. Ons het nou die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!