25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p557

513

514

515

516

517

518

519

520

521

522

523

524

525

526

527

528

529

530

531

532

533

534

535

536

537

538

539

540

541

542

543

544

545

546

547

548

549

Frans: Die pad vorentoe moet mens bietjie gaan teruggaan. Ek het die geleentheid om

partykeer in Zimbabwe en Botswana te kom vir my werk, die Botswana is nou nie deur

dieselfde proses as Zimbabwe met 'n oorlog nie, dit is veral interessant in die

ingenieursbedryf, dat daar mense in sleutelposisies is, in dieselfde maatskappy

waarvoor ons werk maar wat nou ons Zimbabwe afdeling is, het jy witmense in

sleutelfigure. 'n Wit mynkaptein en 'n swart skofbaas, sulke dinge, so die breinkrag,

mense het ook uit Zimbabwe padgegee, net so baie het teruggegaan. In Botswana

praat ek en 'n kollega Afrikaans, dan kom 'n swartman dan kom praat hy met jou

Afrikaans. Waar kom jy vandaan, van Welkom af. Dan is dit dag my baas, dag my

kroon, Dan is dit skielik nie meer Frans nie. Van my mense gaan hierdie naweek weer

soontoe jy kan saam ry en dit ervaar. Dan sit jy in Harare in die vyf ster hotel, dan kyk

jy oor die swart woongebied, dan is daar groot dele van die woongebied wat nie

beligting het nie, waar die rook ook maar hang, dit na agtien jaar van onafhanklikheid.

Waarmee is ons besig? Ons is met 'n proses besig. Ons het nog skaars die onderpunt

van die leer bereik, maar ek dink daar is hoop aan die einde van die tonnel.

Mike: 'n Groot klomp van ons wil nou sê ons is nou so vrek jammer, julle kan ons maar

in die grond in trap, want ons is so jammer oor die kwaad wat ons gedoen het. Ek sal

liewers omdraai en so ek het 'n fout gemaak, kom ons probeer die ding uit-figure. Daar

in die plek waarvan hy praat, is een van Afrika se mees produktiefste besighede, en hy

was deur Anglo bestuur, De Beers eintlik, maar die regering het daar wette neergelê

dieselfde as hier, dit was besigheidsbesluite wat niks met politiek te make het nie. Ons

wil hier politieke besluite in die besigheid neem, in plaas dat ons besigheidsbesluite in

die besigheid neem.

Albert: Frans het gesê hy sien 'n lig aan die einde van die tonnel, hy het hoop. Spoken

like a true politician.

Isak: Ek dink daar is hoop, as al die mense in die land mekaar kan behandel met

dieselfde menswaardigheid as wat ek verwag waarmee hy my moet behandel. Dis al

wat vir my lekker is in die nuwe SA, daai persoon is op dieselfde vlak as jy, omdat hy

verdien om daar te wees. Jy gaan hom op dieselfde vlak behandel, maar jy gaan ook

van hom dieselfde verantwoordelikheid verwag as wat van ons verwag word. Ek was

van Maandag tot Woensdag was ek by Kwa Maritana gewees, ek het Dinsdagaand 'n

bosbraai gehad op die soustrein, en ek het tussen bruinmense van die Weskaap gesit

en ons het heerlik saam gekuier, omdat ons op dieselfde vlak is. As ons mekaar kan

help ophef en met respek behandel gaan ons iewers kom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!