25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 9: Opvolggesprek met Elsa en Frans

p577

590

591

592

593

594

595

596

597

598

599

600

601

602

603

604

605

606

607

608

609

610

611

612

613

614

615

616

617

618

619

620

621

622

623

624

625

Albert: Is ons al beter daaraan toe as agtien jaar terug?

Elsa: Ek dink ons is beter as agtien jaar terug.

Albert: Kyk ons het op ʼn tyd gekom waar jy dit nie anders kan doen nie. Byvoorbeeld in

die koerant daar was ʼn ongeluk, daar was tien mense dood, daar staan nie daar is tien

mense dood nie, daar staan daar is tien wit mense dood. En ook as ons hoor daar was

ʼn ongeluk en daar is tien mense dood dan vra ons ook of was dit wit mense of swart

mense. Tot ʼn skande moet ons dit herken.

Elsa: Wel, as ek lees van ʼn groot ongeluk en hulle het nou ʼn lys name wat daarby is.

As ek sien dit is swart name wat daar is, dan lees ek dit nie. Maar as ek sien dit is wit

mense dan lees ek dit vir ingeval dit iemand is wat ek ken. En dit is so dit is my tragies

dat ʼn klomp swart mense dood is, maar ek is meer bekommerd oor die wittes wat dalk

naby my kan wees.

Albert: Dit kan ʼn mens verstaan, maar bloot die feit dat ʼn mens vra was dit wit mense

of was dit swart mense. En as dit swart mense was dan gaan ek aan na die volgende

berig toe. Ek dink ons het nog iets daarvan. Maar soos julle sê ons is al minder so as

vroeër.

Frans: Ek het ʼn ander voorbeeld, ek weet nie of ʼn mense dit kan deur trek na dieselfde

ding nie. Maar as jy nou [op TV] gaan kyk op Sondae aande... Wie is dit? Is dit

Charmaine Harris wat nou hierdie program aanbied? Fokus, wat Freek Robinson eers

aangebied het. Wat ek eintlik wou sê is, sy is nou ʼn kleurlingvrou, sy bied dit baie goed

aan. Op die nuus SABC2 in die oggende die swart man daar wat al jare daar is. Ek

dink in daai opsig aanvaar ons dit dalk makliker.

Elsa: Maar jy praat nog van ʼn swart man en ʼn bruin vrou.

Frans: Ja maar dit pla my nou nie meer nie as daardie persoon, die swarte, die nuus

lees of ʼn aktuele program aanbied nie.

Albert: Ek hoor wat Elsa sê, ons identifiseer nog dit is ʼn swart man, maar dit is nie ʼn

issue nie. Of dit nou hy is of Rian Cruywagen wat die nuus lees, dit is OK. Hy lees mos

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!