25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 17: Korrespondensie van Johan

p700

73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92

93

94

95

96

97

98

99

100

101

102

103

104

105

106

107

108

109

is regeringsbeleid en dit is niks anders as rassisme nie. Ek is nie ʼn rassis nie. Ek wil

egter net vir my en mense soos ek, dieselfde hê wat ander hulle self toe-eien en gun.

Mense en groepe beskik nie oor dieselfde eienskappe nie moontlik a.g.v.

ontwikkelingsvlak ens. Hoekom is dit rassisme as ʼn mens besef en erken dat daar

verskille is solank die een homself net nie beter as die ander beskou nie?

2.5 Hoekom is sommige mense nou meer uitgesproke rassisties?

Soos reeds genoem. Mense was bereid om die nuwe SA ʼn “go” te gee, maar

omgekeerde bevoorregting en oneerlikheid is aan die orde van die dag. Hoekom moet

wittes alles prysgee – ook sy siel en hart?

2.6 Het jou taalgebruik verander? Praat jy nog byvoorbeeld van kaffers en

hotnots?

Ek het nooit kwetsende taal teenoor mense gebruik nie. Ook nie nou nie. Soms sal ek

steeds in my binnekring na bv. kaffers verwys maar dan bloot as verwysing na ʼn groep

of as ʼn mens weer kwaad is oor iets wat gebeur het. Ek probeer om dit egter nie te

doen nie

2.7 Slaag ons daarin om weg te kom van die ras-bril waarmee ons na alles

gekyk het?

Is dit regtig moontlik? Ons is geskep as verskillende volke en tale met verskillende

eienskappe. Swart is nie wit nie en gekleurd is nie swart of wit nie. Afrikaner is nie Zulu

nie en is ook nie Kleurling nie. Het die Skepper dit dan verkeerd gehad? Om bewus

van klasseverskille te wees is ʼn wêreldwye verskynsel. Moet dit noodwendig negatief

wees of mag ek trots wees omdat ek is wat ek is?

2.8 Hoekom het ons nooit anders gedink oor Apartheid as die gangbare

siening nie?

Dit is die gevolg van geskiedenis, gewoonte, oorlewering ens. Dit is maar hoe dit was

en wat ons vir geslagte geken het. Die regering en die kerk het gesê dit as gangbaar.

Hoekom sou die gemiddelde persoon verskil? Dit was die norm.

3 SKULD

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!