25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 2: Gesprek 2 (13 Augustus 1998)

p417

291

292

293

294

295

296

297

298

299

300

301

302

303

304

305

306

307

308

309

310

311

312

313

314

315

316

317

318

319

320

321

322

323

324

325

326

327

Hanlie: Ek dink tog dat daar baie mense was wat daaroor gedink het. As ek nou

terugdink aan my kinderjare, dan het ek so 'n paar flitse wat terugkom, dan moet ek sê

my ouers was Sappe en ek het onder Genl. Smuts se portret grootgeword. Toe het ek

al klaar gevoel ek is anders as baie van my maats by die skool. Daardie tyd op

stemdag het die kinders geel strikkies skool toe gedra, en as jy 'n Sap was het jy 'n rooi

strikke gedra, en toe al het ek nie by die gemeenskap ingepas nie. En dit het al my al

klaar gepla, as jy by vergaderings gekom het – my ouers het my baie min na politieke

vergaderings geneem – maar een van die flitse wat ek kan onthou is 'n toespraak waar

die spreker sê "sien jy hierdie pragtige blondekoppies hier voor sit, jy kan vergeet van

hulle in die toekoms as julle nie vir die NP stem nie, Kafferboeties, dis wat julle almal

is". En dit is 'n flits wat ek uit 'n byna voorskoolse tyd onthou. En wat my dus toe al

reeds anders laat dink het. Dat ek toe alreeds gedink het ek pas nie in nie, en dat ek

nie saamstem met wat gedoen word in die land nie.

En dan is daar nog ander dinge wat my vandag nog so bybly dat ek partykeer… ek kan

nie sê ek kry nagmerries daaroor nie, maar dit kom voor my op. En die een is toe ek

nog verskriklik klein was, het ek in 'n bloekombos gestap op die plaas, en een van die

plaaswerkers het my daar gekry en my teruggevat huis toe, hand aan hand. En toe ons

by die huis kom was my oom daar en hy het die swartman in die stal ingevat en hom

met 'n riem geweldig geslaan. En ek moes staan en kyk, hulle het my daar gehou, want

ek moes kyk – want hy mag nie met 'n wit kind gaan stap nie, en dit kon ek glad nie

verstaan nie, want hy het regtig niks aan my gedoen nie. Ek neem aan dit was maar 'n

vrees ook gewees dat hy iets aan my gedoen het en dat hy dit nie sou erken nie of dat

ek dit nie sou weet nie. Ek onthou nog sy voete, dit trap in die mis wat in die stal was.

Dit is die een baie slegte ding wat ek onthou. En die ander ding is toe ek al groter was

het 'n maat van my wat sy pa help boer het en 'n kleurling – in die Kaap was daar daai

tyd mos nie eintlik swartes gewees nie – wat ook een of ander bevel nie uitgevoer het

nie, in 'n sak gesit het en die sak toegebind en so rondom hom in die grond geskiet het.

As die ou daarbinne hom dan nou self natmaak of iets van die aard, was dit 'n groot

grap gewees. En dit was vir my verskriklik erg.

Maar dan moet ek darem ook bysê ek dink die Sappe was maar net so

apartheidsbewus gewees. Hulle het die ding dalk net effens op 'n ander manier gesien.

Ek onthou van ons vriende wat dan nou ook Sappe was. Dan kom iemand werk soek…

Die kleurlinge was lief daarvoor om iemand by wie hulle gewerk het se van aan te

neem. En die man het kom werk soek en sê nou maar sy naam was Piet en sy van sê

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!