25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 10: Opvolggesprek met Mike en Naomi

p591

183

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

sy wat hier kom sit het. En hy kyk toe so om en sien hier staan sy op met die verbasing

en gee toe vir haar die kos en vra toe waar moet sy nou sit en eet, want sy is toe bang

vir die hond. Ek sê toe sy kan by daai tafel sit. Oudergewoonte sit ons voor die televisie

en eet. Dit was nou die situasie waarin ons geplaas is. Maar dit was vir ons

skreeusnaaks op die ou einde want ek sê toe vir hom ek het nie geweet hoe om dit te

hanteer nie. Dit is vir ons vreemd. Dit is nie iemand wat ek ken nie. Sy het nou vir my

gewerk in die huis, maar dit is nog daai werkgewer werknemer situasie. Dit was rêrig

vreemde omstandighede. Ek het nog gevoel as werknemer kan sy nie hier saam met

ons sit en eet nie. Wat sal dit nou aan my gedoen het? Sy kon maar. Dit was maar

ongemaklik.

Mike: Wat daaruit gekom het, is die feit dat ons sê dat ons geen probleem daarmee

nie, maar as dit in jou huis gebeur weet jy vir ’n oomblik nie hoe om dit te hanteer nie,

want jy is nie gewoond daaraan nie.

Albert: Ek wil nou juis vra – en dis nou ’n ongemaklike vraag – is wit mense oor die

algemeen rassisties? Is ons nog rassisties?

Mike: Weet jy ek sal vreeslik graag die woord rassisme wil probeer ontleed in die sin

van rassisme word baie keer gebruik in die konsep van ek haat jou. Baie blankes is

groepsgebonde. Noem dit apartheid as jy wil. Baie blankes sal onder hulle vriende

gemaklik kuier ensovoorts. Hulle het nie noodwendig anderkleur vriende nie. Hulle het

nie Duitse vriende nie, hulle het nie Portugese vriende nie, hulle het nie Sotho vriende

nie. Nou word jy gesien as jy wil nie saam met ander mense meng nie, maar dit het

niks te doen met rassisme nie. Ons het mense geken wat vriende was, wat by ons aan

huis gekom het, wat Sotho’s was en hulle was ons vriende. En vir my was dit nie… As

ander mense vir my sou sê hoe kan jy dit toelaat dat hul by jou aan huis kom, dan sal

ek... (opname onduidelik).

Albert: As ’n mens kon definieer as rassisme is die sin van ek behandel iemand van ’n

ander ras anders as wat ek iemand van my eie ras sou behandel. Dink julle dat wit

mense nog so ’n manier van dink het dat ons sê alle swart mense is skelm, of wat se

woord jy daar wil byvoeg.

Mike: Nee die ou gesegde: As wit seun sien met ’n smart fiets dan het hy ’n ryk pa, as

jy ’n swart seun met ’n mooi fiets sien dan sê jy hy is gesteel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!