25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 8: Gesprek 8 (19 November 1998) p552

329

330

331

332

333

334

335

336

337

338

339

340

341

342

343

344

345

346

347

348

349

350

351

352

353

354

355

356

357

358

359

360

361

362

363

364

365

die wit baas nie vir hom gesê het hy moet dit optel en skuif nie. Hulle het nie die

verwysingsraamwerk soos ons nie, hulle het nie die vrymoedigheid nie, hulle het nie

die selfbeeld nie. As jy geleer is van kleins af jy is niks nie, jy is nie 'n mens nie, jy mag

nie dink nie, jy mag net iets doen as die baas of miesies so gesê het. Waar kry so 'n

persoon, tensy dit regtig 'n verskriklike uitsonderlike mense is en met baie genade van

bo af, waar kry hy die innerlike krag om daar op te staan en uit te styg. Daar is mense

wat dit gedoen het, wat bitter swaar gekry het en iewers gekom het. Maar die deursnee

mens, ek is in my hart oortuig daarvan dat die deursnee blanke, Afrikaner in hierdie

land, as hulle in daardie selfde omstandighede grootgeword het, hulle mag niks

gedoen het tensy iemand sê hulle mag nie, sou hulle presies dieselfde gewees het.

Karin: Maar daai ouens was so onder die Engelse.

Albert: Ek wil net gou 'n vraag vra, is die swartes se situasies nou in '98 werklik

vergelykbaar met die armblanke situasie in '48. Ek wonder nou daaroor.

Isak: Ek dink nie 'n mens kan 'n gemeenskap radikaal in 'n kwessie van twee of drie of

vyf of tien jaar verander nie. Die regstelling is besig om te gebeur. Ek kan nie dink dat

regstellende aksie vir die ouer swart generasie wat in die harde tye van apartheid

grootgeword het, regtig iets kan verander nie. Ek dink ook nie dat regstellende aksie en

kollektiewe verantwoordelikheid… Al hoe hulle dit werklik sal kan regkry – die blankes

kan nie vrywillig van besittings, eiendom, geld en so meer nie – al hoe hulle dit kan

doen is wat hulle nou doen, is deur wetgewing. Hulle sê ons stop julle. Soos ons hier

sit, het ons die plafon bereik. Kom ons aanvaar dit. Op 'n stadium het ons HOP

belasting betaal, so ons is kollektief besig om by te dra, wat hulle daarmee doen is die

regering se saak, ons is in 'n demokrasie. Toe ons, toe ek matriek gemaak het en my

ouer broers matriek gemaak het, het jy nie 'n probleem gehad om werk te kry nie. Toe

my broer matriek geskryf het, het ons gaan vakansie hou in die Kaap en na drie weke

toe sê hy hy wil tekenaar doen, hy weet net nie waar hy moet gaan aansoek doen nie,

by die poskantoor of die spoorweë, of waar ook al. Hy het aansoek gedoen by die

poskantoor. Hy het Vrydag aansoek gedoen en Maandag bel hulle hom en sê jy het die

werk gekry. Ek het net so maklik werk gekry, ons kinders kry nie so maklik werk nie,

want die speelveld is nou gelyk gemaak. Dieselfde frustrasie wat die swartmense al die

jare gehad het om toegang te kry tot werk te kry, het ons kinders ook nou. Ek dink die

saak daar is nou reggestel, die deursnee blankes kinders is nou dieselfde bootjie as

die swartmense. Ek dink wat ons daaruit kan leer is dit: die geleenthede is net nie meer

daar nie. Ek kan sien hoe oorleef ons kinders. Wat dit aanbetref is daar nie meer

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!