25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 17: Korrespondensie van Johan

p703

184

185

186

187

188

189

190

191

192

193

194

195

196

197

198

199

200

201

202

203

204

205

206

207

208

209

210

211

212

213

214

215

216

217

218

219

220

reggestel gewees het. Dit kon die kerk erken het. Maar was dit “sonde”? Ek stem nie

saam nie – dan is Regstellende Aksie ook sonde.

5.2 Hoe dink jy oor die kerk se rol die afgelope veertien jaar i.t.v. versoening?

Hoe meet mens versoening en wat verwag ons moet gebeur as ons die woord

gebruik? Nie veel het gebeur, behalwe lippetaal, tensy dit op individuele gemeentevlak

gebeur het nie. Daar sal ook nie veel gebeur as ons woordspelers soos Prof Strauss in

leiersposisies het nie.

5.3 Wat verwag jy moet die kerk doen in die nuwe SA?

Die kerk se taak is om die liefde van Christus te verkondig en te leef. Ons moet nou

ophou wroeg oor die verlede, ophou by die “politiek” betrokke wees en in jou

onmiddellike omgewing kyk waar ons die liefde van Christus kan uitleef.

5.4 Dink jy dat Apartheid ʼn “kettery” was, m.a.w. iets wat die evangelie op die

spel plaas?

Nee. Die oorspronklike doel van Apartheid was nie om seer te maak nie, maar dit het

ontaard. Ons moes dit vroeër raakgesien het.

6 TOEKOMS

6.1 Is jy nou meer of minder optimisties oor die toekoms as veertien jaar

gelede?

My optimisme fluktueer. Hier is soveel mooi dinge wat gebeur, ons het so mooi land

met baie potensiaal. Dit lê in die hande van die ANC of hy ander in hierdie land ʼn

regverdige, gelyke kans gaan gee.

6.2 Watter positiewe verhale is daar om te vertel uit jou eie ervaring van die

nuwe SA?

6.3 Dink jy wit en swart sal mekaar ooit vertrou?

Nie as daar nog Malemas rondloop nie. Alle versoening en toegewings kan nie net van

die wittes af kom nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!