25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bylaag 10: Opvolggesprek met Mike en Naomi

p587

36

37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

61

62

63

64

65

66

67

68

69

70

71

72

ding. Ek het nie regtig ’n antwoord daarvoor nie, maar albei groepe, waarin ons is en

die ander gemeente, is baie aangename mense, goeie Christenmense. Of hulle

persoonlike voorkeure het, of as hulle nie hou van ’n sekere groep – ons wil liewers

ons eie groep stig – dan gaan dit nie vir my oor God nie. Dan begin dit gaan oor

menslike voorkeure.

Albert: Baie keer gaan dit lyk my oor persoonlik voorkeure. Die mense hier, oor die

algemeen, hoe beleef julle die mense? Is hulle meer rassisties hier? Is hulle minder

rassisties as byvoorbeeld in Welkom?

Naomi: Kyk, dit is ’n kleurlinggemeenskap en die kleurlinge oor die algemeen is drankmisbruikers.

En dit wat die mense frustreer is die feit dat Maandagoggend kom en hulle

het al klaar gereël Vrydag vir ’n lorrievrag, soos my pa sou sê. Werkers, arbeiders wat

nou moet gaan saad pluk. Dan kan die mense nie werk nie, want hulle totaal en al

onkapabel. Hulle kan dit net nie doen nie. So dit is daardie frustrasie. Nou moet hierdie

ou weer sy werk uitstel na Dinsdag toe totdat hulle nugter geword het. So die werk is

van Dinsdag tot Vrydag middagete, want dan clutch hul al weer uit, want Vrydagaand

lê voor. So dit is ’n kwessie van meer frustrasie van met die kwaliteit van wat jy hier het

waarmee jy werk. Mike het nou die kerke aangeraak… In Prieska, moet ek sê, het ek

hierso is ’n samehorigheid tussen predikante. Hulle praat van hulle jel. Hulle jel lekker

saam en dit het ons regtig ondervind. Want hierso het hulle ’n Hadasa-konferensie

aangebied. Hulle het ’n Ester-konferensie aangebied, ’n Daniël-konferensie. Ons het

net nou verlede jaar September ’n groot gesinskonferensie gehad waar van

Moreletapark se sprekers gekom het. En dit word baie, baie sterk ondersteun deur die

gemeenskap. En wat ook gebeur het by die gesinskonferensie is wanneer so iets hier

plaasvind, word ander kerke betrek. Dit is ’n interkerklike konferensie wat dan

plaasvind. Ja, want soos die Ester-konferensie was ook ’n interkerklike een, en die

mense wat dan nou die Volle Evangelie of by die Christen Netwerk Sentrum betrokke

is, hulle woon dit ook by. Hulle is deel daarvan, en ons maak hulle ook deel van die

sanggroepe. Wat die sang betref dit is alles gemeenskaplik. Al die kerkgroepe word

betrek. Tot die VGK word betrek. En hulle het die gesinskonferensies bygewoon.

Albert: Hoeveel kontak het julle met die kleurling en die gemeenskap of is dit maar

bloot in terme van werkers?

Mike: Daar is sekere tye wat ons kontak het op ’n ander vlak. Dankie tog vir Naomi se

bydrae. Sy word na die skole toe genooi om musiek te gaan afrig. Sy word genooi om

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!