25.12.2013 Views

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

LEWE NA APARTHEID: LIDMATE SE NARRATIEWE VANUIT 'N ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bylaag 4: Gesprek 4 (10 September 1998)

p471

622

623

624

625

626

627

628

629

630

631

632

633

634

635

636

637

638

639

640

641

642

643

644

645

646

647

648

649

650

651

652

653

654

655

656

657

658

Hanlie: Na watter regering verwys jy? Rusland, Kuba?

Johan: Wat ook al. Die politieke stelsel van kommunisme, uiteindelik was dit almal,

want hulle het apartheid gebruik. Rusland, Kuba, China. Wie was nie almal betrokke in

Angola nie?

Hanlie: Die kapitalisme wou Suid-Afrika hê. Of Amerika, of Frankryk wou Reunion hê.

Enige politieke stelsel wou 'n land hê en het daarvoor gaan veg, maar nou dwaal ons

ver af. Die feit as jy sou sê "kommunisme wou SA vat", ek meen kapitalisme wou in

1900 SA vat.

Johan: Dit was mense van buite af. Ons wou maar net dit wat ons het, verdedig teen

iemand van buite af wat dit wou vat.

Hanlie: Die iemand het van buite af gekom, ja, maar kapitalisme wou in 1900 SA van

buite af vat. (Danie: Dit was Britse imperialisme.) Of imperialisme, maar dit is

kapitalisme.

Danie: Die vryemark stelsel, dit is kapitalisme. En op 'n breë grondslag werk dit,

behalwe waar …

Hanlie: … waar die mens by betrokke raak. Julle het net nou gesê van wie het wie

gebruik, logies het die swartmense aanklank gevind by kommunisme, ook vanweë 'n

halwe waarheid of 'n kwart waarheid, wat weer gesê het almal sal ewe veel hê, en

logies daarom, daarom glo Cosatu nou nog hierdie mense.

Danie: Net soos wat die mense geglo het daar sal yskaste uit die hemel uit reën.

Hanlie: Ja, net so. En net soos wat ons ander dwaashede geglo het.

Albert: Was dit nie 'n handige instrument in die hande van óns leiers om hulle

volgelinge, óns, agter hulle geskaar te kry nie? In die proses ons almal te verenig teen

hierdie bedreiging van die kommunisme wat ons gesê het op die noordgrens van

Namibië was; waar ons gaan oorlog maak het: Angola en die plekke. En in die proses

het ons maar weer bo-oor die eintlike probleem gekyk. Ons kleur hom in en ons veg

teen hierdie prentjie wat ons ingekleur het, maar die eintlike prentjie wat daaragter sit,

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!